Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkerbay Accommodation

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Robert-straat en Seaview-rylaan 61, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walkerbay Accommodation is 'n gastehuis wat aan die seefront van Franskraal geleë is. Die eiendom is ideaal geleë sowat 8 km vanaf Gansbaai se middedorp.

Verblyf by Walkerbay Accommodation bestaan uit 2 gastekamers, 1 ateljee en 1, 2-slaapkamer woonstel. Hierdie eenhede kan ook saam bespreek word vir 'n groep wat saam of afsonderlik reis. Elke gastekamer is toegerus met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort. Die ateljee en 2-slaapkamerwoonstel het elkeen 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore en toebehore vir selfsorg.

Boonop kan braaigeriewe gereël word. Die gastehuis bied ook gratis WiFi-internet; 'n groot balkon waar 'n mens walviskyk in die walviskykseisoen, en parkeerplek van die straat af vir voertuie. Klein, goedgemanierde troeteldiere is ook welkom indien dit gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Cecilia S
5.0
10 uit 10. Skoon en netjies en eienaar baie vriendelik, sal vir seker weer daar gaan bly. Waarde vir geld en gerief. Baie dankie vir 'n lekker naweek.
Sep 2024
Thys B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, aangenaam en verkwikkend vir die siel. Baie lekker gebly, stil en rustig. Eienaar vriendelik en baie hulpvaardig uit sy pad gegaan om ons tuis...
Sien meer
Apr 2024
Tania K
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel! Ons het die 2-slaapkamer woonstel bespreek en dit was sonder twyfel die beste akkommodasie keuse. Die woonstel is baie ruim en is go...
Sien meer
Mrt 2024
Natalie A
Saam met lewensmaat
5.0
The accommodation was beautiful, and the host was friendly and welcoming. I've already recommended this place to my family and friends....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Nicolene F
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker. Sal baie graag weer gaan kuier. Dit was heerlik om die deur oop te maak en die see te sien. Ontspannend.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Robert-straat en Seaview-rylaan 61, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walkerbay Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Robert-straat en Seaview-rylaan 61, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f88adcf65e87f20c34d497216cac9244bf6c00eed519ad721f2d43bd5747be2f8c061c9346dbc41bb2d41a39acec14d90d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 61 Corner of Robert Street and Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.613007531673 19.383737146854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang