Walkerbay Dunes Lodge
Kry 60% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 900R1 560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Walkerbay Dunes Lodge is in die hartjie van die bekende Walkerbay Natuurreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor Stanford-heuwels en op Hermanus- en Gansbaaiberge. Hierdie lodge word deur Kaapse Fynbos omring en is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek uit die stadsgewoel.
Verblyf word in 5 pragtig versierde en ontwerpte kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elkeen van hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n Nespresso-masjien en 'n yskassie met voorraad in. Hierdie kamers lei na 'n gemeenskaplike houtdek met sonstoele en 'n swembad.
Hierdie lodge bied 'n persoonlike ontbytopsie wat by die gesinsetenstafel of die privaat stoep van die kamers bedien kan word. 'n Duinrit teen sononder, romantiese aandete vir twee, tradisionele Suid-Afrikaanse braai of heerlike Oostenrykse kookkuns kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang