Walkersons Marks Cottage
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walkersons-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Walkersons Marks Cottage is 'n selfsorghuis wat in 'n privaat landgoed geleë is, 16 km vanaf Dullstroom sentraal. Dié vakansiehuis bied skouspelagtige uitsigte oor die damme en valleie van die landgoed.
Walkersons Marks Cottage bied slaapplek aan 10 persone en beskik oor 1 hoofhuis met 3 slaapkamers en 3 badkamers, en 1 kothuis met 2 slaapkamers en 1 badkamer. In die hoofhuis; die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die derde kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die derde badkamer. Die kothuis se hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.
In die hoofhuis; die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude oond met 'n stoof en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met banke, en die aangrensende sitkamer beskik oor 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die tuinarea, waar daar 'n braaigeriewe is om te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 440
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Walkersons-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walkersons-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang