Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkersons

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nico N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Will be back. Lovely venue and weather played along.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ruim mooi uitsig heerlike kaggeloondjie. Die huis is ruim, goed toegerus en netjies. Die eienaar was heeltyd beskikbaar om mee te kommunikeer. Ek kan die eiendom met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Peaceful and beautiful. We had a lovely time at Walkersons. Christiaan was a wonderful host and always available if we had any questions. The kids were able to explore the property on their bikes, while we enjoyed our drinks overlooking the beautiful estate. We can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit Albertus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Worth every cent - can sleep 8. No hassle - nice place to stay. Everyone enjoyed it. Fireplace inside was a hit with the kids. House well equipped and owner very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Absolutely amazing as usual. This house is wonderful, it has everything you need and you don't need to bring anything other than your clothes and food. Suitable for elderly people and teenagers alike. This is the second time we have stayed here and it won't be the last!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Walkersons
Thank you Helena! it is of course always a pleasure to host guests that love Walkersons Estate and our house! Look forward to welcome you back!

Helena P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Peaceful and beautiful estate. House has a beautiful view and is comfortable. The DStv was a bonus and the house was serviced daily. A very enjoyable stay with our sons and elderly parents.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Walkersons
Thank you Helena. It was a pleasure to have hosted you and we look forward to your next stay.

Lorinda D
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Fantasties. Ons het heerlik gebly en gekuier. Die plek het alles wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Walkersons
Baie dankie. Waardeer en dankie vir julle ondersteuning. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Yamurai Blessing C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Awesome. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie rustig, mooi huis en omgewing. Dit is ons tweede keer en soos die eerste keer, het ons die naweek baie geniet. Die eiendom is alles wat 'n mens wil hê, gerieflik, stylvol, mooi uitsig, waarde vir geld. Ons sal volgende jaar beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Walkersons
Baie dankie Juanita. Waardeer gaste soos julle en om Walkersons (ons "Happy place") ook met andere te kan deel.

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Walkersons is 'n ongelooflike mooi plek en die huis is puik. Ons as familie het baie lekker gekuier. Die eienaar maak die kuier maklik met duidelike aanwysings om alle elektriese toebehore te gebruik. Hulle het ook uit hulle pad gegaan om die kuier so gerieflik moonlik te maak. Ons as familie het dit vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Walkersons Luxury Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a10d159e45a9f2b2e350e2c66f0a0e4d62005e5ed2d6c21b84158090d0f45a8b0942d16369720896c5b5243276729ac27db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 R540 Walkersons Luxury Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367748594513 30.193427934138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang