Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkerview Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Walkerview Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johannaburger02@gmail.com B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannaburger02@gmail.com B

Ons het 'n heerlike kuier gehad. Baie dankie.

Ons het baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en alles was netjies en op hul plekke. Baie dankie.

Anecke V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V

Ontspanne.

Lekker ruim als wat jy nodig het.

Gerrie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie E

Nice.

Everything was great. We will definitely recommend Walkerview Apartments.

Jacques K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Lekker rustige atmosfeer en omgewing.

Baie vriendelik ontvang. Lekker gerus en gekuier. Sal weer daar gaan bly.

Denzil B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil B

Solo traveller's dream.

Everything you need is there. I was comfortable and the host was very attentive. I will recommend Walkerview any day.

Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Ons akkommodasie was fantasties. Sal beslis volgende keer my volle verloftydperk daar bespreek.

Alles was netjies, skoon en mooi. Baie ruim. Tuis gevoel met wonderlike gasvrou. Well done, Walkerview Apartments.

Simone D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Quiet and relaxing experience.

Our hosts were friendly and inviting. Enjoyed the outdoor braai facility. The 4-person apartment was spacious. The apartment was just 5-6 minutes' walk away from Stanford's Cove Beach. Would have liked more of the basic kitchen items in the apartment, but overall a relaxing experience.

Dewet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet V

Sal weer gaan kuier.

Baie netjies en ligging perfek.

Veronica E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica E

Heerlik gekuier.

Goed geleë, heerlik geslaap, goed ingerig.

Elda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elda B

Alles wat jy nodig het.

WiFi is wel beskikbaar, maar die opvangs was nie baie goed in my spesifieke wooneenheid nie.

Barend D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Barend D

Lekker gebly. Ruim, netjiese woonstel.

Lekker gebly, maar daar het rokers langs ons gebly en hul rookreuk het in ons woonstel ingewaai. Ons is nie-rokers, en dit was baie sleg. Ook in die braaiplek het dieselfde rokers in die lapa/braaiplek kom rook terwyl ons braai.

Wendy C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C

Lovely and serene. I grew attached to the place.

Leona is a good hostess.

Fransien B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransien B

Ons het lekker oornag en die diens was puik.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis vir ons familie en vriende Walkerview Apartments aanbeveel.

Hendi B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi B

Heerlike kuier, baie gerieflik.

'n Lekker bederf.

Wikus V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Wegbreek vir 3-dag fietstoer.

Vriendelike ontvangs, netjiese plekkies, goeie waarde vir geld.

Chris B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Oulike plek.

Lekker gekuier en mooi uitsig. Iets wat wel gepla het, in die aand kon ons nie die vensters oop los nie a.g.v. sekuriteit probleme; dit was warm en ongemaklik al was daar 'n waaier aan ons aangebied. Dit het ongelukkig 'n demper op ons ondervinding geplaas.

Clifford J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford J

Hospitality of note.

Thank you so much Walkerview Apartments, you guys are amazing. You are so generous with your hospitality, allowing us a late check out due to our morning dive, this was truly appreciated. Ladies and gents, they may not be 5 Star, but offer 5 star value for money and hospitality. Well done guys.

Azira A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azira A

Perfect last-minute booking.

Wonderful, clean accommodation. Our hostess was so accommodating with regards to our arrival time. Our family absolutely enjoyed our stay at Walkview. Will definitely recommend this guesthouse!

Suzette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Pragtige plekkie om te ontspan.

Pragtig, mooi see uitsig. Naby al die winkels. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Hennie K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Heel lekker wegbreek.

Goeie ligging, waarde vir geld vir die groot ruimte. Die weer het saamgespeel so was eintlik heel sonnig vir Augustus. Die WiFi kan egter verbeter.

Elizabeth T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Netjiese, skoon, bekostigbare verblyf.

Weereens heerlik gekuier in skoon, gerieflike eenheid met pragtige see-uitsig. Een inwoner (Louw) was baie behulpsaam met alles wat ons nodig gehad het!

Madelyne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelyne S

Baie lekker gebly.

Alhoewel dit 'n eenslaapkamerwoonstel was, is dit 'n baie ruim woonstel, so ons het baie lekker gebly. Braaigeriewe ook lekker en gratis hout was 'n bonus. Baie veilig. Ook 'n kafee/bakery naby, wat gerieflik is.

Helene R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Pragtige plekkie, baie netjies, pragtige uitsig oor die see gehad.

Ons het 'n enkelnag-wegbreek gesoek, selfsorg en het dit by Walkerview gekry. Uitstekend uiteengesit en baie gerieflik geleë. Dankie, Leona.

Walkerview Apartments se terugvoer

Dankie julle, dit was lekker vir ons om jul hier te hê. Kom gerus weer.

Walkerview Apartments
Elizabeth T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Gerieflike plekkie, gasvrye mense.

Alles wat nodig is vir 'n kort verblyf/wegbreek is hier. Die plekkie is baie oulik ingerig, die mense is baie gasvry en hulpvaardig en dis naby winkelsentrums, maar tog in stil en rustige area. Sal beslis weer van Walkerview Apartments gebruik maak.

Walkerview Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde!
Kom bly gerus weer hier by ons!

Walkerview Apartments
Carla S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Baie lekker met vriendelike diens.

Stil en rustig. Woonstel is goed toegerus en vriendelike diens.

Dieter B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter B

Waarde vir geld, maar nie WiFi soos geadverteer nie.

Sien sterre.

Koos E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Koos E

Ek het lekker gebly. Die eienaars was vriendelik en alles in orde in die eenheid behalwe dat die TV-pakket nie veel kanale beskikbaar het wat 'n mens kan kyk nie.

Ongelukkig het een van die permanente inwoners my die heeltyd lastig geval, verbied om by haar woonstel (wat by die voetganger se ingang van die eenhede) verby te stap. Sy het my per geleentheid weggejaag en elke keer as ek buite beweeg aangegluur en opmerkings gemaak! Verder het sy my beskuldig dat ek haar motor wou beskadig en het heeltyd deur die eenheid se vensters geloer as ek buite beweeg het. Ek het dit wel onder die eienaars se aandag gebring wat onderneem het om dit aan te spreek.

Louise T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T

Baie ontspannend.

Baie dankie, het dit baie geniet en lekker ontspan.

Alicia S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia S

Netjies, skoon en naby die hoof attraksies van Gansbaai.

'n Netjiese kamer perfek vir reisigers wat 'n goeie nagrus benodig na 'n lang dag. Die enigste kritiek wat ek kan lewer is dat die portret uit die 1800's bo die bed 'n mens effens skrik maak die eerste keer dat jy haar sien. Verder het ons heerlik geslaap en die area is wonderlik stil en kalm.

Walkerview Apartments se terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir jul terugvoering ek neem kennis daarvan en sal die portret verwyder.

Groete
Leona Whiteman

Walkerview Apartments
Bonita C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita C

Die rustigheid was net wat ons nodig gehad het.

Die eienaar was besonders vriendelik. Jy voel soos familie wanneer jy daar oorbly. Die woonstel was modern, netjies en die atmosfeer was baie rustig. Sal beslis weer daar bespreek!

Rene B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Wonderlike plek en mens voel sommer tuis.

Baie veilige plek met parkering. Wonderlike mense wat omgee en altyd daar is vir jou. Waarde vir geld.

Elmarie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Defnitief die plek waar ek battery kon herlaai.

Vanaf die inklok tot uitklok is ons vriendelik ontvang en verwelkom. Ons eenheid was netjies en skoon en die rustigheid en stilte was vir ons definitief 'n pluspunt. Ons het dit so baie geniet en sal definitief weer vir Ilona en Johan gaan kuier. Baie dankie ook aan LekkeSlaap vir julle uitstekende diens.

William C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William C

A reasonable stopover.

Not exciting but comfortable.

Minnie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie B

Netjiese, gerieflike eenhede met 'n see-uitsig.

Netjiese en ruim, gerieflike en goed toegeruste eenhede met mooi binneversiering. Baie vriendelike gashere. Effens vreemd om in die gang uit die stort te klim in die Modern Room. Sementbankies onder die grasdakkie was welkom en die braaifasiliteite op die dak bied 'n uitsig, maar is aan wind en weer bloot gestel. Die afdak/binneparkering is waardeer.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martin V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Baie "average" gewees, maar alles wat mens nodig het vir een aand se slaap.

Die plek was netjies en vir die prys was dit nie te sleg nie. My grootse probleem is die reuk van sigaretrook, die reuk was nie so erg in ons kamer nie, maar die hele area stink na rook wat meestal van die "host" se plek kom.

Francois V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ons het baie lekker gebly.

Die mense was baie gasvry. Dis naby aan alles met vriendelike mense en 'n skoon plekkie. Ons het dit baie geniet en kan dit aanbeveel. Dankie.

Zelda S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Waarde vir geld!

Mooi uitsig op die see, baie netjiese, groot woonstel met alles in. Rustige omgewing.

Braam B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B

Baie lekker, het dit baie geniet.

Alles reg. Hulle kan net verbeter op die gebied van veiligheid van die voertuie.

Pierre A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A

Dit is waarde vir geld maar tog netjies en skoon met vriendelike bestuur.

Ek het vir 'n sakereis net 'n slaapplek nodig gehad om my kop neer te sit en het niks groots verwag nie en wou net waarde vir geld hê omdat jy slegs daar wil slaap. Walkerview voldoen 100% daaraan.

Petro B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n groot, netjiese woonstel met die meeste geriewe. Hulle kan dalk net meer wynglase en gewone glase verskaf. Ek sal weer daar bly.

Walkerview Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jul bydra!

Walkerview Apartments
John B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan

Johan V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Uitstekend - sal weer gebruik maak.

Baie netjies, skoon, rustig, mooi uitsig en vriendelike ontvangs.

Elton O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton O

Verblyf en akkommodasie was baie lekker.

Ons het dit baie geniet, behalwe vir ons laaste dag.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5jPFD3J5WJNx61hKalUoy1ixt3xHnruHv3H8mDTpDnbNmkZua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 133 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.564465365263 19.357535703705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang