Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walking Tall Private Bush Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Lizette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Wonderlik. Baie goed geleë, sal enige tyd weer gaan. Baie beweging met diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bela A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Amazing. It was a great stay, very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Dit was 'n baie lekker ervaring. Ons het ons tydjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Will definitely be back. Excellent. Venue is superb. Facilities are great. So relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Home away from home. Just perfect. Lovely place and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Divana S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

A wonderful place and close to the shops. Loved the place, the rooms were big enough, and the owner was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana Elizabeth Zeelie Z
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Ons kuier 100% geniet. Warm maar weet die weer sal so wees. Ons verblyf was 'n wonderlike gesinsbyeenkoms. Spasie vir almal, geriewe vir al ons mense uitstekend. Sal hierdie plek vir 'n groot aantal mense aanbeveel. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie D
Kort verblyf
4.4
Aug 2023

Netjiese, maklik toeganklik vir ouer persone. Die diere het ons ouers se dag gemaak elke oggend en aand. Dit was absoluut wat ons nodig gehad het om te kon uitrus en van die daaglikse gejaag te vergeet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Lekker goed ingerigte huis, skoon, veilig en baie dierebesoekers. Die huis was gereed met ons aankoms en het alles in wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die besoekers wat ons gebring het van die VK was baie in hulle skik met alles wat hulle gesien en ervaar het en die spa bad was definitief 'n bonus vir hulle en dit is deeglik benut. Ons het lekker gekuier saam met al die diere wat bly inloer het vir 'n eetdingetjie en selfs meegeding het met al die voëls vir hulle kossies. Die kombuis was goed toegerus en ons kon lekker braai en kosmaak en het selfs die rugby baie geniet. Ek sal Walking Tall enige tyd aanbeveel vir mense wat 'n lekker wegbreekplekkie in die bos soek en sien self uit daarna om weer die huis te gebruik. My sleuteldeposito is vinnig terugbetaal en ek het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

I have stayed in Marloth Park many times before. The house was the perfect location, close to the crocodile river and had open spaces allowing the animals to be seen and approach the house. I recommend this house to anyone looking for a break with all the amenities needed and the added benefit of having a jacuzzi in your garden. Watching the animals made the whole experience priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bb2f9edb26a8e113206019940d51e9fccf0792a43d1426613c41328f280a969e1c4e0bbb1056c8daff92da3e9104de25ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 9) 55 5 1 5 Karee Street 423 Marloth Park 0000 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379341459387 31.761034985285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang