Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walking Tall Private Bush Retreat

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Nov 2024 tot 1 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 R1 785 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Walking Tall Private Bush Retreat is 300 m van die Krokodilrivier af in Marlothpark langs die Krugerwildtuin.

Dié selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderarea en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die solderarea het 3 enkelbeddens op die boonste verdieping en 'n balkon met draagbare braaigeriewe. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad.

Daar is 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV waar gaste DStv Premium kan stroom.

Buite is 'n boma met braaigeriewe en 'n Jacuzzi vir 7 gaste. Gaste kan ook wilde diere, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, bobbejane besigtig, en meer as 100 voëlspesies by die watergat sien, wat net 10 m van die huis af geleë is.

Daar is 4 lugversorgers en 'n 24-uur gewapende reaksie. Hier sal gaste die rustige omgewing met die moderne Afrika smaak geniet.

Die park het 2 supermarkte, 2 openbare swembaddens, 'n vulstasie, 'n wassery, verskeie restaurante en wildritte in die natuurbewarea wat leeus en buffels huisves. Walking Tall is 15 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 90 km vanaf Maputo en die bekende Panorama-roete geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lizette V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Baie goed geleë, sal enige tyd weer gaan. Baie beweging met diere.
Mei 2024
Bela A
Gesin met tieners
5.0
Amazing. It was a great stay, very happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Marco V
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n baie lekker ervaring. Ons het ons tydjie baie geniet.
Nov 2023
Divana S
Saam met vriende
4.8
A wonderful place and close to the shops. Loved the place, the rooms were big enough, and the owner was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Caroline J
Saam met vriende
4.6
Will definitely be back. Excellent. Venue is superb. Facilities are great. So relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
  • Gaste dink Walking Tall Private Bush Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bb2f9edb26a8e113206019940d51e9fccf0792a43d1426613c41328f280a969e1c4e0bbb1056c8daff92da3e9104de25ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 9) 55 5 1 5 Karee Street 423 Marloth Park 0000 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379341459387 31.761034985285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang