Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walte Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate 1141, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Walte Rest is in die Steenkampsbergreeks versteek en is 'n lieflike selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die berge en vallei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde wegbreek.

Die smaakvolle huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, waarvan die sesde slaapkamer 'n privaat ekstra slaapkamer is, en 6 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Vier van die badkamers het elk 'n stort en die ander badkamers het elkeen 'n stort en bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, wynyskas, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n randvloeiswembad wat verhit kan word. Gaste kan heerlik op die stoep ontspan waar daar 'n buite-sitarea is, 'n maaltyd in die buite-eetarea geniet of net die pragtige berguitsig van die stoep af waardeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Highland Gate 1141, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Walte Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Gate 1141, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a17693c1c64d279604460d53a20f972a28a5107273e33b9649eedc137e1e0004d76ff0ec1299d7cb48a610c466152bb67a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 1141 Highland Gate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45360392164 30.212800904755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang