Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walter Levy 9

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Petro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Walter Levy 9
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet.

Roelien B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Netjies, veilig en goed geleë. Netjies, veilige parkering, naby hospitaal en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Walter Levy 9
Baie dankie Roelien

Robin-jean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfectly perfect. The environment and atmosphere made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Walter Levy 9
Thank you so much Robin-Jean. It was a pleasure having you here.

Mearl J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfek. Die verblyf is groot, gemaklik en ek was besonders goed ontvang. Absoluut geen loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Walter Levy 9
Baie dankie Mearl. Net 'n plesier om julle hier te hê.

Anton P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Gerieflik, veilig, skoon, vriendelik. Die plek was netjies skoon. Koffie, ketel, stoof, yskas, TV, WiFi-internet, veilige parkering was beskikbaar en maklik om te gebruik. Die gasheer het spesiaal vir my gewag tot vroegoggend, nadat my vlug vertraag was. Die plek is in 'n baie stil area geleë, waar die paaie se kondisie baie goed is. Sou net graag 'n verwarmer in die eenheid wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Walter Levy 9
Baie dankie. Dit was geen moeite om vir kou te wag nie.

Allan J
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Perfect getaway. This is a fully self-contained flat, with absolutely everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Walter Levy 9
Thank you Allan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025dcc4449e8201cb7be2d73d67f310ffd94c25fb6db18f939aa5c48695e56d323bc9a132a6f51a19d5a6f27d84d7babcd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 9 Walter Levy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8828047 18.5725974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang