Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walter Levy 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walter Levy 9 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Panorama, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n sakereis of vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, strykyster en strykplank vir gaste om te gerbuik. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook sonkrag om beurtkrag te verhoed.

Daar is 'n tuin en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby Panorama Medi Clinic, winkelsentrums en die hoofpad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Petro B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Roelien B
5.0
Netjies, veilig en goed geleë. Netjies, veilige parkering, naby hospitaal en winkelsentrums.
Mrt 2024
Robin-jean B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly perfect. The environment and atmosphere made us feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Mearl J
5.0
Perfek. Die verblyf is groot, gemaklik en ek was besonders goed ontvang. Absoluut geen loadshedding nie.
Feb 2024
Anton P
Besigheidsreis
4.8
Gerieflik, veilig, skoon, vriendelik. Die plek was netjies skoon. Koffie, ketel, stoof, yskas, TV, WiFi-internet, veilige parkering was beskikbaar en ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walter Levy 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025dcc4449e8201cb7be2d73d67f310ffd94c25fb6db18f939aa5c48695e56d323bc9a132a6f51a19d5a6f27d84d7babcd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Walter Levy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8828047 18.5725974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang