Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walter Levy 9

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walter Levy 9 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Panorama, Kaapstad. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n sakereis óf 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oulike oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien, strykyster en strykplank vir gaste om te gebruik. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Sonkrag word gebruik om beurtkrag te vermy.

Buite het gaste toegang tot hul eie tuinspasie en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is naby Panorama Medi Clinic, winkelsentrums en die hoofweg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Walter Levy 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walter Levy 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Levy-straat 9, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA025dcc4449e8201cb7be2d73d67f310ffd94c25fb6db18f939aa5c48695e56d323bc9a132a6f51a19d5a6f27d84d7babcd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 9 Walter Levy Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8828047 18.5725974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang