Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walters Lane Luxury Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Stiena M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig, privaat, en gasvryheid uit die boonste rakke. Ek het baie lekker gebly en gekuier. Die eienaar is nie net 'n eienaar nie; hy hanteer sy gaste soos familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Would definitely make use of this accommodation again. Accommodation was central to all other places I wanted to go to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna A
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie netjies en skoon plek met alles wat nodig is vir 'n kort of langer kuier. Ons het die verblyf bespreek vir oorsee se besoekers en hulle was baie beïndruk. Netjiese plek met alles wat hulle nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica L
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Rustige verblyf in 'n stil area. Alles was okay, sal net aanraai dat hulle die stort 'n bietjie upgrade, dit was bietjie "nou" en sal nie te lekker werk vir langer mense nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie netjies, en vriendelike personeel. Dit was 'n aangename kuier, ons het gegaan vir rustigheid en ontspanning en ons het dit gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekker rustig, veilig, goeie privaatheid. Was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Finominaal. André was baie behulpsaam. Hulle het ons sommer lekker ontvang en ek en my vrou is dankbaar vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Excellent. We did enjoy our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

1 nag oorgeslaap. Baie netjiese plek. Eienaar was nie beskikbaar nie weens "ongesteldheid". Woonstel 3 word geensins vir lang persone aanbeveel nie, stort is baie klein en laag. Trappe na die kamers is baie onveilig en steil. Water in yskas vir gaste en klein boksies vars melk vir koffie/tee kan gerus ingesit word in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Walters Lane Luxury Accommodation
Jammer ek kon nie julle persoonlik ontvang het nie, nie elke dag dat ek vriende van PE die kant kry nie. Ons is self inklok en alle instruksies word altyd gestuur met alles nodig, nie seker watter ander dienste sou nodig wees om n die gradering in kliënte diens te verbeter nie en dit na opgradering na groter woonstel toe sonder kostes. Trappe, ons neem kennis en hoekom ons julle verwittig het telefonies voor die tyd. Ons werk altyd aan beste doen en dankie vir terugvoering.

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ons het baie lekker gebly, baie veilig en ons het nie eers loadshedding gehad nie. Die eienaar was baie baie behulpsaam, tot die aircon vir ons aangesit in die eenheid om plek koel te hou, baie dankie Andre vir jou gasvryheid en ons belange op jou hart gedra. Sal jou plek aanbeveel vir enige tyd en as jy nie loadshedding wil hê nie is Walters Lane die plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63cd9fda8e446d303d841c764915c4a78d7ac50096739c1c4ec8898a2409dd83203d1171bedb8ff828161cf4ee2a91e2bddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Walters Lane Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.885506857062 18.700248599053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang