Walters Lane Luxury Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Stiena M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, privaat, en gasvryheid uit die boonste rakke.
Esther M - Feb 2024
Algehele gradering
Would definitely make use of this accommodation again.
Edna A - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon plek met alles wat nodig is vir 'n kort of langer kuier.
Jessica L - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf in 'n stil area.
Chantle B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies, en vriendelike personeel.
Michelle W - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig, veilig, goeie privaatheid.
Kyle T - Apr 2023
Algehele gradering
Finominaal.
Leon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Willem N - Sep 2023
Algehele gradering
1 nag oorgeslaap.
Walters Lane Luxury Accommodation se terugvoer
Jammer ek kon nie julle persoonlik ontvang het nie, nie elke dag dat ek vriende van PE die kant kry nie. Ons is self inklok en alle instruksies word altyd gestuur met alles nodig, nie seker watter ander dienste sou nodig wees om n die gradering in kliënte diens te verbeter nie en dit na opgradering na groter woonstel toe sonder kostes. Trappe, ons neem kennis en hoekom ons julle verwittig het telefonies voor die tyd. Ons werk altyd aan beste doen en dankie vir terugvoering.
Ronel C - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie veilig en ons het nie eers loadshedding gehad nie.
Hester E - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld vir oornagverblyf.
Marie P - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Wayne V - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie waarde en lekker ruim.
Corrie V - Okt 2022
Algehele gradering
Veilige parkering beteken nie jy moet jou voertuig in die straat parkeer nie!
Musa P - Aug 2022
Algehele gradering
Die akkommodasie was goed en op 'n goeie plek geleë.
Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Few nights nr: 1.
Walters Lane Luxury Accommodation se terugvoer
Hi Evelyn. Yes fully agree the unit isnt meant for a family as only two people allowed as advertised. The diswashing liquid is in a dispenser and not a bottle, maybe got confused with it being hand wash as the dispenser always gets filled. As for the internet, i did explain we have been having major issues before your arrival and had to use a 5G unit from different provider and it being located in your room seems to have been an issue with reception, but we back on stable 60mbps for the apartments and 100mbps for mainhouse again and we apologize again that we couldn't have our normal service running during your stay. As for the towels, we might have missed placed it out as we unfortunately had a late checkout, we asked a few times if all is good and you should have raised this with us. Sorry for the inconvenience.
Pierre O - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike wooneenheid en sentraal geleë.
Walters Lane Luxury Accommodation se terugvoer
Hi Pierre
Ja, ongelukkig was die parkering knap oor ons julle toegelaat het, soos per julle versoek, om binne te parkeer. Woonstel parkerings is buite en slegs die hoofhuis gaste mag binne parkeer, maar het reels gebuig.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang