Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walters Lane Luxury Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Walters Lane Luxury Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stiena M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiena M

Rustig, veilig, privaat, en gasvryheid uit die boonste rakke.

Ek het baie lekker gebly en gekuier. Die eienaar is nie net 'n eienaar nie; hy hanteer sy gaste soos familie en vriende.

Esther M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Would definitely make use of this accommodation again.

Accommodation was central to all other places I wanted to go to.

Edna A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A

Baie netjies en skoon plek met alles wat nodig is vir 'n kort of langer kuier.

Ons het die verblyf bespreek vir oorsee se besoekers en hulle was baie beïndruk. Netjiese plek met alles wat hulle nodig gehad het.

Jessica L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica L

Rustige verblyf in 'n stil area.

Alles was okay, sal net aanraai dat hulle die stort 'n bietjie upgrade, dit was bietjie "nou" en sal nie te lekker werk vir langer mense nie.

Chantle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantle B

Baie netjies, en vriendelike personeel.

Dit was 'n aangename kuier, ons het gegaan vir rustigheid en ontspanning en ons het dit gekry.

Michelle W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Lekker rustig, veilig, goeie privaatheid.

Was rustig en veilig.

Kyle T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle T

Finominaal.

André was baie behulpsaam. Hulle het ons sommer lekker ontvang en ek en my vrou is dankbaar vir die gasvryheid.

Leon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Excellent.

We did enjoy our stay.

Willem N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

1 nag oorgeslaap.

Baie netjiese plek. Eienaar was nie beskikbaar nie weens "ongesteldheid". Woonstel 3 word geensins vir lang persone aanbeveel nie, stort is baie klein en laag. Trappe na die kamers is baie onveilig en steil. Water in yskas vir gaste en klein boksies vars melk vir koffie/tee kan gerus ingesit word in die yskas.

Walters Lane Luxury Accommodation se terugvoer

Jammer ek kon nie julle persoonlik ontvang het nie, nie elke dag dat ek vriende van PE die kant kry nie. Ons is self inklok en alle instruksies word altyd gestuur met alles nodig, nie seker watter ander dienste sou nodig wees om n die gradering in kliënte diens te verbeter nie en dit na opgradering na groter woonstel toe sonder kostes. Trappe, ons neem kennis en hoekom ons julle verwittig het telefonies voor die tyd. Ons werk altyd aan beste doen en dankie vir terugvoering.

Walters Lane Luxury Accommodation
Ronel C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Ons het baie lekker gebly, baie veilig en ons het nie eers loadshedding gehad nie.

Die eienaar was baie baie behulpsaam, tot die aircon vir ons aangesit in die eenheid om plek koel te hou, baie dankie Andre vir jou gasvryheid en ons belange op jou hart gedra. Sal jou plek aanbeveel vir enige tyd en as jy nie loadshedding wil hê nie is Walters Lane die plek om te wees.

Hester E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Waarde vir geld vir oornagverblyf.

Vandat ons ingeboek het tot ons die volgende oggend gery het, het ons woonstel 1 baie geniet. Andre is 'n baie vriendelike en bedagsame persoon en hy doen baie moeite om 'n mens tuis te laat voel. Woonstel is skoon en netjies en beveel dit beslis aan vir mede-reisigers wat oornag verblyf soek. Baie sentraal en veilige omgewing.

Marie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Uitstekende verblyf!

Netjies, skoon, gelieflik soos in jou eie huis. Ons sal julle aanbeveel so ver ons gaan. Andre jy is die beste gasheer ooit. Beste verblyf ooit!

Wayne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Goeie waarde en lekker ruim.

Baie groot woonstel. Netjies en lekker om te bly.

Corrie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V

Veilige parkering beteken nie jy moet jou voertuig in die straat parkeer nie!

Veilge plek, behalwe motor wat in straat parkeer moet word.

Musa P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Musa P

Die akkommodasie was goed en op 'n goeie plek geleë.

Die akkommodasie was goed en op 'n goeie plek geleë, area was heelwat rustig gewees.

Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyn W

Few nights nr: 1.

It's very nice place but this is not suit for family. There is no towels and no soap for dishes wash. But bed is very comfortable. WiFi is slow. But all is good and neat.

Walters Lane Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Evelyn. Yes fully agree the unit isnt meant for a family as only two people allowed as advertised. The diswashing liquid is in a dispenser and not a bottle, maybe got confused with it being hand wash as the dispenser always gets filled. As for the internet, i did explain we have been having major issues before your arrival and had to use a 5G unit from different provider and it being located in your room seems to have been an issue with reception, but we back on stable 60mbps for the apartments and 100mbps for mainhouse again and we apologize again that we couldn't have our normal service running during your stay. As for the towels, we might have missed placed it out as we unfortunately had a late checkout, we asked a few times if all is good and you should have raised this with us. Sorry for the inconvenience.

Walters Lane Luxury Accommodation
Pierre O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre O

Gerieflike wooneenheid en sentraal geleë.

Min spasie vir parkering agter die sekuriteitshek. Die sleutelkluis is baie prakties en werk goed vir in- en uitgaan.

Walters Lane Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Pierre
Ja, ongelukkig was die parkering knap oor ons julle toegelaat het, soos per julle versoek, om binne te parkeer. Woonstel parkerings is buite en slegs die hoofhuis gaste mag binne parkeer, maar het reels gebuig.

Walters Lane Luxury Accommodation
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63cd9fda8e446d303d841c764915c4a78d7ac50096739c1c4ec8898a2409dd83203d1171bedb8ff828161cf4ee2a91e2bddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Walters Lane Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.885506857062 18.700248599053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang