Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walvis Bay Backpackers & Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Rina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik, vriendelik en behulpsaam. Baie lekker rustig. Netjies en skoon. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Vir die tipe akkommodasie was dit baie goed. Die ontvangs was goed. Ons het veilig gevoel. Die ligging was uitstekend en pas by die karakter van die verblyf. Aan die anderkant was die bed van die hoofslaapkamer nie op standard, omdat dit ondersteun word met 'n plank wat regop staan om support te bied.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leila G
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2020

Rustig. Vriendelike personeel wat graag help; heerlike tweedehandse boekwinkel op 'jou' voorstoep!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dean V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2020

Rustig en goed voorberei. Rustig woonarea en baie ruimte. So naby aan ’n hotel as wat mens kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Loamie
Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Baie dankie Dean. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.

Gerda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Skoon, netjies en mooi. Baie dankie vir 'n lekker naweek sonder issues.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loamie
Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Baie baie dankie Gerda, Sien julle hopelik gou weer. Groete Loamie

Raymond N
Kort verblyf
4.6
Sep 2019

Baie netjies. Veilig en uiters bekostigbaar, met al die nodige geriewe vir selfsorg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loamie
Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Baie dankie Raymond, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jou volgende kuier. Groete Loamie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Loamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v 5de Weg en Unionstraat, Walvisbaai Toerismekantoor, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694a3e47bc65d92c7ceda6938d2ff3e25e5fc2b9468e658ac9ddb2bfa3c32c342328b390a877134b5cb18820ecaf07e8e350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Corner of 5th Road and Union Street Walvis Bay Tourism Centre 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.971017823461 14.499161554562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang