Wanderlust
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin-rylaan 8, Eenheid 6, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wanderlust is 'n selfsorghuis in Bergville, KwaZulu-Natal, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na ontspanning weg van die gewoel en stadsgeraas.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekwareen 'n toonbank met 4 stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en gratis WiFi.
Verder het gaste op versoek toegang tot die braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Amjad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erin-rylaan 8, Eenheid 6, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Bergville Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin-rylaan 8, Eenheid 6, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang