Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapadrand Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wapadrand-pad 859, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wapadrand Cottage bied 'n knus selfsorg-toevlugsoord in 'n rustige omgewing in Wapadrand Security Village in Pretoria-Oos. Gerieflik geleë net 3 km vanaf Life Wilgers Hospitaal, 2 km vanaf Diep in Die Berg en 2,5 km vanaf CRC Kerk. Die kothuis is naby gewilde winkelsentrums en restaurante en maklik bereikbaar vanaf die hoofweg.

Dié tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die klein kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan toegang geniet tot 'n patio buite wat met 'n tafel en twee stoele versier is, wat 'n rustige ruimte bied om te ontspan. Die verblyf bied ook veilige onderdak-toesluitparkeerplek vir ekstra gerief.

Wapadrand Cottage is naby die N1- en N4-hoofweë, groot bekende winkelsentrums met supermarkte, banke, restaurante en fliekteaters.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Wapadrand-pad 859, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wapadrand-pad 859, Wapadrand, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27b7e95a633bd8d476be813b092b1b5dce35895c4fed916220b4b8c95d7210868acb41ea7b6317fa671479088ee95616b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 859 Wapadrand Road Wapadrand 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776772349142 28.335812445709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang