Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warden Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 32, Warden, 9890, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Warden Lodge is in die hartjie van Warden, 'n bekoorlike dorpie in die Vrystaat, geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis met 'n plaastema. Die gastehuis in 'n skilderagtige tuin is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers wat in verskillende behoeftes voorsien, insluitend enkel- en dubbelkamers. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Daar is ook ingeboude verwarmers, knus komberse, TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n kroeg en 'n restaurant op die perseel waar gaste aan verversings en heerlike etes kan smul. Die groot dek bied 'n uitsig oor die tuin en 'n rustige omgewing waar gaste maaltye of drankies kan geniet.

Die gastehuis is naby plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite geleë. Of dit nou is om nabygeleë, skilderagtige roetes te verken, aan buitelugavonture deel te neem, of bloot die rustigheid van die platteland te ervaar, daar is iets vir elke besoeker om in dié omgewing te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Chanteleigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Piet Retief-straat 32, Warden, 9890, Vrystaat
  • Gaste dink Warden Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Warden Vrystaat
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 32, Warden, 9890, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA704e5c03b9ce58924f43603d4c58051a9cd6cd1f0d2f2cbdf1e1741f5bcc5500181d90c7ee90750064219b82b642d639e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 32 Piet Retief Street Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 07:00-20:00 10:00 -27.85716553959 28.96546992563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang