Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warm Horizon

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Ishaan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dis plek is baie netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntebaleng M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Comfortable. Warm welcome and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cheree A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantastiese blyplek. Jy voel tuis as jy daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Warm and welcoming. Not enough cupboard space for family to unpack into. Needed utensils for frying pan. A small stove might be nice instead of hot plate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berinda
Warm Horizon
Hi Vanessa, You have checked and signed a form with all the cutlery, crockery and utensils in the unit. There are more than enough utensils for the cooking that any guests want to do. Also you brought a lot of luggage and even if there was a bigger cupboard all your luggage wouldn't have fit. I came to clean the unit everyday but there were 2 days that your daughter stayed in the unit for the whole day as she was not feeling well. I didn't wanted to worry her and although she was there I changed the rubbish bin, I swept, put clean hand and bath mats every day and cleaned the bathroom as well as the kitchen. This is a self-catering unit and certain things are done by us, and the guest has to do some things eg. making your own beds and washing your own dishes the rest is and was done by myself. Thank you for your feedback and I will look into buying a bigger stove.

An-li W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Gasvryheid op sy beste! Ons kan vir seker Warm Horizon aanbeveel vir 'n kort kuier of oornag stop. Ons was vir 2 nagte in Durban vir besigheid. Die woonstel het alles gehad wat nodig was en die tieners het die swembad geniet! Daar was wel 'n misverstand, want webtuiste het nie die lys op gedateer nie. Die lys sê dat linne en handoeke voorsien word, maar die eienaar sê dat dit lank terug reeds verander was, en dat gaste hul eie handoeke moet saam bring, maar dit het glad nie gepla nie, handoeke was dadelik voorsien. Daar was selfs vir ons staanplek gereel by n ander perseel vir ons oorgroot motor sleepwa! Ons het niks nodig gehaad nie, selfs die loadshedding schedule was daagliks vir ons gestuur. As ons ooit weer in daardie rigting moet verblyf kry, is dit vir seker Warm Horizon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Baie aangename mense en oornagakkommodasie. Veilige en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hester S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2022

Lekker gebly, netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Quintus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

It was clean and a comfy stay. It was clean and people were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

Nie geniet nie. Die swembad en braaigeriewe was nie in 'n goeie toestand nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Dit was awesome. Dit was uitstekende, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Berinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-straat 211, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MjIyYzFhLTdiNDctNDQ0NC05ZjQ4LTJlMGFkMWM2NmZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 211 Watsonia road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9140958 31.0134334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang