Warm Horizon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Berinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ishaan A - Des 2023
Algehele gradering
Dis plek is baie netjies.
Cheree A - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese blyplek.
Vanessa V - Apr 2022
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Warm Horizon se terugvoer
Hi Vanessa,
You have checked and signed a form with all the cutlery, crockery and utensils in the unit. There are more than enough utensils for the cooking that any guests want to do.
Also you brought a lot of luggage and even if there was a bigger cupboard all your luggage wouldn't have fit.
I came to clean the unit everyday but there were 2 days that your daughter stayed in the unit for the whole day as she was not feeling well. I didn't wanted to worry her and although she was there I changed the rubbish bin, I swept, put clean hand and bath mats every day and cleaned the bathroom as well as the kitchen.
This is a self-catering unit and certain things are done by us, and the guest has to do some things eg. making your own beds and washing your own dishes the rest is and was done by myself.
Thank you for your feedback and I will look into buying a bigger stove.
An-li W - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Lees meerNikki K - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangename mense en oornagakkommodasie.
Hester S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, netjies.
Quintus D - Mrt 2022
Algehele gradering
It was clean and a comfy stay.
Sandra M - Jan 2022
Algehele gradering
Nie geniet nie.
Magda S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Zinhle N - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Lesley H - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Het gekom vir 'n visumafspraak.
Charmaine B - Jan 2021
Algehele gradering
Had the best time ever with the most warmest, friendliest caring hosts.
Lees meerNicola M - Jan 2021
Algehele gradering
It was very nice, I enjoyed my stay, the people are very friendly. I would definitely go back there next time.
Keeran C - Mrt 2021
Algehele gradering
Average.
Carol M - Des 2021
Algehele gradering
The place is very bad very dirty with crawling insects.
Aletha V - Des 2020
Algehele gradering
Was baie rustig en skoon.
Judith L - Des 2020
Algehele gradering
Awesome!
Johannie F - Jan 2020
Algehele gradering
Dankie Deen en Berinda vir julle gasvryheid. Sns sal Warm Horizon by die Bluff Durban beslis aanbeveel. Prys bekostigbaar.
Lee-andri E - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike plekkie! Ons het lekker gebly!
Warm Horizon se terugvoer
Dankie Lee-andri,
Julle is lieflike jong mense. Dit was lekker om julle hier te gehuisves het. Sterkte vir 2020.
Ramona F - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Pierre W - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie plek wanneer jy beplan om nie te lank daar te wees nie. Dit is waarde vir geld.
Nicole G - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Reney M - Jan 2019
Algehele gradering
Very pleasant experience.
Theuns W - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige mense en lekker kuier.
Belinda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Was lekker maar is nie bedoel vir 4 groot mense in een eenheid nie.
Yvonne M - Jul 2019
Algehele gradering
Omgewing het my nie aangestaan nie!
Nc W - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf is baie bedruk.
Lees meerWarm Horizon se terugvoer
Beste NC,
Baie dankie vir jou terugvoer. Graag wil ek net 'n paar goedjies regstel.
Die parkering is groot genoeg om jou motor om te draai. Daar het al kombi's omgedraai en geen ander klagtes is al ontvang oor die parkering nie.
Toe ek sien dat julle braai, het ek dadelik vir julle 'n braaitang gebring. Daar is ook 'n glasbak in die kas is wat juis daar is vir die vleis.
Die eenheid het ek self op die Sondag kom skoon maak en die slaapbank se poot was nog reg want ek het dit geskuif om daar skoon te maak. Na 5 nagte se slaap op die slaapbank, het ek op die Maandag gesien die poot is morsaf. Ek vermoed jou klein kinderjies moes daarop gespring het want dit is onmoontlik vir daai voetjie om net so af te breek. Julle is baie vroeg die Maandagoggend daar weg. Toe ek om 04:30 opgestaan het, was julle al reeds weg. Ongelukkig het julle het alles net so oop gelos met die eenheid se sleutel wat buite die deur gehang het en niks oor die gebreek voetjie van die slaapbank gesê het nie. Julle het geweet dat julle daarvoor moes betaal en het douvoordag gery sodat ek nie kon inspeksie van die eenheid kon kom doen nie.
Julle het ook baie laat in die middae by die eenheid aangekom en dan het julle kinders gewoontlik geslaap. Ek het van die geleentheid gebruik gemaak om julle te vra of ek gou die blare uit die swembad moet skep en julle het dit van die hand gewys. Dis jammer dat julle dit nou so stel asof die aanbod nie gemaak is om dit te verwyder nie.
Dit is baie maklik om ons plek te kry want dit is in die begin van Watsoniastraat en ons nommer is op die muur. Toe julle gesukkel het, het my dogter in die straat vir julle gewag om julle te ontvang.
Ek het ook uit my pad gegaan om julle so gemaklik as moontlik te laat voel en het julle die hele tyd gevra of alles in orde in en nie een keer het julle 'n probleem onder my aandag gebring nie. Al my gaste wat hier kom was nog altyd tevrede en as daar iets was waaroor hulle ontevrede was, het ek dit dadelik reggestel. My gaste kom eerste en ek maak seker dat hulle gelukkig is.
Groete,
Berinda
Erica M - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam gewees.
Ishara B - Nov 2018
Algehele gradering
The welcome and hospitality during my stay was very good.
Rorisang T - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent.
Terry-ann S - Aug 2018
Algehele gradering
Was lovely staying over at Warm Horizon.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was lekker.
Vriendelike gasheer en netjiese akkommodasie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sarah K - Apr 2018
Algehele gradering
It was awesome!
Warm Horizon se terugvoer
Hi Sarah
Thank you to you and your family for being lovely guests. It was a real pleasure to have you to stay here with us. Hope to see you soon.
Regards
Nombaliso N - Apr 2018
Algehele gradering
What quiet, warm, down to earth and caring people!
Lees meerWarm Horizon se terugvoer
Hi Mbali
Thank you so much. It was such a pleasure to have you and your kids here. You are welcome here any time. Looking forward to your next visit.
Godfrey P - Apr 2018
Algehele gradering
Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Jennifer C - Feb 2018
Algehele gradering
Sal enigte tyd weer gaan.
Madri N - Aug 2018
Algehele gradering
Voel soos jou huis.
Wendy D - Des 2018
Algehele gradering
Clean, tidy venue.
Sealand Salt Marketing (pty) Ltd B - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies verblyf, vriendelike mense.
Christa B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Greta F - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense, kamers mooi en netjies.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Joana M - Des 2017
Algehele gradering
Warm and cozy.
Lees meerFelix M - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige en netjiese, veilige plekkie. Was presies wat ons gesoek het vir 2 dae. Mense was vreeslik vriendelik en het mens tuis laat voel.
Annerie V - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelik en gerieflik.
Ronel W - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Jeannette R - Apr 2017
Algehele gradering
One het baie lekker gebly.
Craig B - Mrt 2017
Algehele gradering
A pleasant experience well worth sharing.
Warm Horizon se terugvoer
Dear Craig and Trudie,
It was only a pleasure to accommodate you. It was great meeting you two. We hope to see you again.
Kind regards,
Berinda and Dean.
Mchazeleni Liberty N - Des 2017
Algehele gradering
We were most welcomed and we had a nice time.
Olivia J - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderful.
Sonica B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike mense.
Warm Horizon se terugvoer
Liewe Sonica
Dit was aangenaam om julle hier by ons te huisves. Ek is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer. Julle is 'n lieflike familie.
Vriendelike groete
Berinda en Dean
Tania J - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het die verwelkomende atmosfeer besonder waardeer.
Gareth D - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely room and very nice people.
Michelle B - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, gemaklike verblyf.
Palesa S - Sep 2017
Algehele gradering
Not ideal for traveler with young kids.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Ruth M - Jan 2017
Algehele gradering
It is the last place I would go. Bluff is a dull place.
Warm Horizon se terugvoer
Dear Ruth,
Thank you for your review. However, the problem with the Wifi, I did explain to you that the problem was with Telkom and we did report that our line was faulty and there was nothing we could do, as we had to wait for them to fix it. Also, we did take the modem to Telkom to change it but they had no stock and we had to wait for stock to arrive. This was totally out of our hands.
It was raining the whole time while you stayed here and it was also very windy so ofcourse the pool will have leaves in it. We tried to keep it clean and it was difficult when the wind blew all the time and with the amount of rain we got.
Thank you.
The monkeys never ever came close to the units and all guests who stayed here before never had a problem and left windows open the whole day while they were out.
Your unit was cleaned everyday. We accommodated many guests who also didn't have a car but they enjoyed and called for a cab every time when they wanted to go somewhere. Not sure why you were not happy.
Veonie S - Okt 2016
Algehele gradering
Die mense het ons met oop arms ontvang en is baie vriendelik. Ons het sommer gou tuis gevoel.
Warm Horizon se terugvoer
Goeie middag Veonie
Baie dankie vir julle goeie kommentaar oor ons plekkie. Dit word opreg waardeer. Dit was aangenaam om julle hier by ons te gehad het. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Berinda en Dean
Susan J - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Warm Horizon se terugvoer
Goeie middag Susan
Ek hoop en vertrou dat alles is goed en wel by julle.
Ek wil net baie dankie sê vir julle goeie kommentaar oor Warm Horizon.
Dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Baie groete
Berinda en Dean
Sonja N - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Warm Horizon se terugvoer
Goeie middag Sonja
Hoop alles is goed en wel met julle almal.
Ek is jammer om nou eers te antwoord op jou "review" oor Warm Horizon.
Wil net sê baie dankie vir julle goeie kommentaar oor ons plekkie. Ek waardeer dit opreg.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Berinda en Dean
Maricke D - Okt 2016
Algehele gradering
Warm, gasvry en baie lekker gebly.
Warm Horizon se terugvoer
Goeie middag Maricke
Baie dankie vir jou goeie kommentaar oor ons plekkie Warm Horizon. Ek waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Berinda en Dean
Pr W - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker gasvrye mense.
Warm Horizon se terugvoer
Goeie middag Nathan
Hoop alles is goed en wel met julle.
Jammer ek antwoord nou eers op die "review " wat jy vir Warm Horizon gegee het. Ek waardeer julle goeie kommentaar. Baie dankie.
Hoop om julle gou weer hier by ons te sien.
Baie dankie
Vriendelike groete
Berinda en Dean
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-straat 211, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang