Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warm Kalahari Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Warm Kalahari Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Franscois R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois R

Baie lekker en sal weer daar gaan oornag.

Ons het baie lekker gekuier op 'n rustige netjiese plaas. Dit was lekker om 'n paar hane te hoor kraai. Die gasheer was baie vriendelik. Die plaas word deur Fanie bedryf en sy passie vir die boerdery is duidelik sigbaar.

Dirk C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Oorslaapplek op pad na Kgalagadi.

Baie netjiese, ruim verblyf op 'n plaas. Warm stort en warm bed. Kinders behoort beslis die skape en hoendertjies te geniet. Fanie het uit sy pad gegaan om dinge vir ons gerieflik te maak. Sal weer daar oorbly.

Josua L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua L

Lekker met Fanie en sy vrou gesels.

Lekker stil plek met vriendelike mense.

Linda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Vriendelik ontvang!

Pragtige losstaande eenheid naby pad - maklik toeganklik vir reisigers. Vriendelik ontvang met mooi uitsig oor wingerd na rivier.

Warm Kalahari Lodge se terugvoer

Hi Linda,

Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer.
Ek is bly julle het die verblyf geniet en die uitsig natuurlik.

Warm Kalahari Lodge
Gerrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Lekker plaasatmosfeer.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Kamers klein en basies, maar netjies en skoon.

Cecilia D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D

Baie vriendelike ontvangs. Plek is baie, baie netjies.

Ons het baie lekker gekuier. Lieflike kamer. Sal defnitief weer daar oornag.

Nicolette K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Rustige netjiese verblyf met baie vriendelike gasheer.

Ideale oorblyplek op die lang pad Kgalagadi toe. Rustig met baie ruimte en uiters vriendelike en behulpsame gasheer Fanie. Lugversorging was bonus in uiters warm omstandighede.

Warm Kalahari Lodge se terugvoer

Hi Nicolette, baie dankie vir jou resensie.

Warm Kalahari Lodge
Ferdie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie S

Baie gerieflik geleë. Vriendelik.

Ons het lekker gebly, warm water en beddens tydens 'n koue tyd. Ons het laat ingeklok en selfs toe was die mense daar om ons te verwelkom.

Marius E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Verskriklik baie baie lekker gebel en gekuier by Fanie en Cara.

Warm mense. Om vroegoggend wakker te word met plaas geluide is wonderlik. Fanie en Care is aangename warm mense wat lekker gesels. Baie lekker gebly en gekuier op die plaas.

Warm Kalahari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie!

Warm Kalahari Lodge
Ansa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Baie lekker!

Geen WiFi. Vriendelike mense.

Warm Kalahari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie!

Warm Kalahari Lodge
Yvonne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Baie vriendelik en hartlik ontvang.

Baie goed geleë vir oorslaap op pad na Kgalagadi toe.

Warm Kalahari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie!

Warm Kalahari Lodge
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1210d3c07b655d1f095f502c5d3954f2d2aeb1cc788a4a11bd8fe51da931b60071e72742e529b6e41b425bc5ed4ca047f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Plot 431 Lambrechtsdrift 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499613801409 21.695623804371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang