Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warm Kalahari Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great value for a superb stay. Great with a great host and hostess. Friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en sal weer daar gaan oornag. Ons het baie lekker gekuier op 'n rustige netjiese plaas. Dit was lekker om 'n paar hane te hoor kraai. Die gasheer was baie vriendelik. Die plaas word deur Fanie bedryf en sy passie vir die boerdery is duidelik sigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Oorslaapplek op pad na Kgalagadi. Baie netjiese, ruim verblyf op 'n plaas. Warm stort en warm bed. Kinders behoort beslis die skape en hoendertjies te geniet. Fanie het uit sy pad gegaan om dinge vir ons gerieflik te maak. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lekker met Fanie en sy vrou gesels. Lekker stil plek met vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Vriendelik ontvang! Pragtige losstaande eenheid naby pad - maklik toeganklik vir reisigers. Vriendelik ontvang met mooi uitsig oor wingerd na rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Warm Kalahari Lodge
Hi Linda, Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het die verblyf geniet en die uitsig natuurlik.

Gerrie G
1 nag
4.6
Feb 2023

Lekker plaasatmosfeer. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Kamers klein en basies, maar netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie vriendelike ontvangs. Plek is baie, baie netjies. Ons het baie lekker gekuier. Lieflike kamer. Sal defnitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Rustige netjiese verblyf met baie vriendelike gasheer. Ideale oorblyplek op die lang pad Kgalagadi toe. Rustig met baie ruimte en uiters vriendelike en behulpsame gasheer Fanie. Lugversorging was bonus in uiters warm omstandighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Warm Kalahari Lodge
Hi Nicolette, baie dankie vir jou resensie.

Ferdie S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Baie gerieflik geleë. Vriendelik. Ons het lekker gebly, warm water en beddens tydens 'n koue tyd. Ons het laat ingeklok en selfs toe was die mense daar om ons te verwelkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Verskriklik baie baie lekker gebel en gekuier by Fanie en Cara. Warm mense. Om vroegoggend wakker te word met plaas geluide is wonderlik. Fanie en Care is aangename warm mense wat lekker gesels. Baie lekker gebly en gekuier op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Warm Kalahari Lodge
Baie dankie vir julle resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 431, Lambrechtsdrift, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1210d3c07b655d1f095f502c5d3954f2d2aeb1cc788a4a11bd8fe51da931b60071e72742e529b6e41b425bc5ed4ca047f184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Plot 431 Lambrechtsdrift 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499613801409 21.695623804371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang