Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warnadoone Beach Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Victor Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Warnadoone Beach Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Klasie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie S

Baie lekker. Netjies, skoon, veilig.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon en goed toegerus. Baie mooi uitsig op see. Kon op kort kennisgewing reël om 'n paar dae langer te bly.

Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Dit was baie rustig en die winkels is naby, en die eienaar is baie vriendelik.

Ja, dit was baie lekker.

Louise G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G

Lekker gebly en rustig ontspan met 'n panoramiese see-uitsig.

Baie lekker gebly en rustig ontspan. Sal beslis weer die woonstel bespreek.

Louise G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G

Lekker rus by die see.

Het die verblyf geniet en lekker gerus.

Warnadoone Beach Apartment se terugvoer

Many thanks for the lovely review and glad you enjoyed your stay at our home.

Warnadoone Beach Apartment
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-weg, Warner Beach, Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1263f9ffe36cd1eb4ffbcb6d421a807e72e382ceaf2f88723b5e9156ba9d81088ba1aabfc7acb7ee6267fa1aa5d65157b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Ashwell Road, Warner Beach Warnerdoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.079107256298 30.870670091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang