Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lea Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Joel N - Aug 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige wegbreek.
Brenda B - Apr 2024
Algehele gradering
Stunning house, beautiful views, supportive host.
Dee B - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome place!
Theo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Spectacular!
Jannie Vannie Radio B - Mrt 2024
Algehele gradering
Bietjie instandhouding nodig.
Lees meerWarthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Annie, baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Daar is solar ligte op elke chalet se dek. Die inligting oor hoe om dit aan en af te sit of op automatie te stel is in die huis se handboek. Die handboek word aan gaste gestuur en dit word ook per boodskap aan gaste gekommunikeer. Ongelukkig kan ons nie net sommer bome afkap nie, want Warthog Lodge is in 'n natuur reservaat die MCPA (Mabalingwe Common Property Association) laat dit nie toe nie. Ek sien uit om julle weer te verwelkom.
Liezl K - Nov 2023
Algehele gradering
Best ever.
Nina B - Mei 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay!
Lees meerWarthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Nina
Thank you so much for your review. It was a pleasure hosting you. Looking forward to welcoming you back.
Frank G - Okt 2023
Algehele gradering
Great holiday. Can't wait to go back!
Ronel B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi views, awesome beddens en fasiliteite.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Ronel
Baie bly julle het julle kuier by Warthog Lodge geniet.
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Pieter, baie bly julle het dit geniet!
Linda W - Mei 2021
Algehele gradering
Uitsig sonder einde!
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Linda, Ek is so bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Kobus V - Feb 2021
Algehele gradering
Warthog Lodge is 'n droombestemming! Ons het elke oomblik geniet. Lea se kommunikasie is uitstekend. Sal enige tyd teruggaan.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Kobus, Baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te verwelkom.
Cheri H - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim, gemaklik en goed toegerus.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Cheri, baie bly julle het dit geniet!
Nana P - Nov 2020
Algehele gradering
Great weekend.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi, thank you so much! I am really glad you enjoyed it.
Liz P - Nov 2019
Algehele gradering
Stunning lodge.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese lodge.
Ons sal vir seker terug wees. Dit was fantasties en die foto's lieg nie. Regtig pragtig, gerieflike plek met alles wat jy kort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Liz.
Thank. you so much! Really glad you enjoyed it. Looking forward to welcoming you back!
Paula M - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstaande verblyf.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Paula, baie dankie. Verskriklik bly julle het dit geniet.
Berdine M - Feb 2019
Algehele gradering
Asemrowend en baie luuks.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Berdine, Ek is bbaie bly julle het dit geniet.
Sonia R - Mei 2019
Algehele gradering
A special African experience in a wonderful location.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Sonia,
Really glad you enjoyed your visit.
Natasha M - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lekker ontspan.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Natasha,
Baie bly julle het julle kuier by Warthog Lodge geniet.
James B - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Lees meerWarthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi James, baie bly julle het dit geniet. Die kameras buite die huis is aan die sekuriteit van Mabalingwe gekonnekteer en dit is daar vir sekuriteit. Dit monitor net beweging verby die kameras en stuur alarm aan sekuritiet en hulle kom uit indien nodig.
Melanie B - Des 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en alles is so mooi en die geriewe is goed deurdink en alles is daar!
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Beste Melanie,
Baie dankie! Ek is regitig bly julle het lekker gekuier. Sien uit om julle weer eendag te verwelkom!
Stephen B - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek en baie rustig.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Beste Stephan,
Baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer eendag te verwelkom.
Heloise H - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning huis met als wat jy kan nodig hê, in die skoonheid en rustigheid van die natuur.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Heloise
Baie dankie dat julle sulke fantasties gaste was. Ons sien uit om julle weer daar te sien.
Deon H - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek, goeie uitleg en goed ingerig.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hi Deon
Dit was heerlik om julle daar te hê. Dankie dat julle so goed na alles gekyk het, en ons sien uit om julle weer by Warthog Lodge te ontvang.
Heidi S - Nov 2017
Algehele gradering
Uitsig is asemrowend, huis is pragtig en baie gerieflik.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Karin S - Des 2016
Algehele gradering
Rustend.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Karin
Baie dankie vir jou voorstelle! Julle was fantastiese gaste. Dear is nou gaas voor van die slaapkamervensters.
Michelle V - Mei 2016
Algehele gradering
Die lodge het alles wat mens nodig het.
Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve se terugvoer
Hallo Michelle
Julle was fantastiese gaste!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang