Warthogs Bush Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornspruitweg 1, Langs die R560, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Vanaf R1 465 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Warthogs Bush Lodge is 'n intieme en rustieke lodge, op die Plumari Privaat Reservaat buite Magaliesberg en net 2 kilometer vanaf African Hills Safari Lodge & Spa. Die boslodge is onder 'n skaduryke boom in die Afrika Bosveld vertseek en ideaal vir eksklusiewe besprekings, naweekwegbreke, gesinsvakansies, klein konferensies en troues.
Die Bush Lodge bied slaapplek aan 20 gaste in 10 grasdak-chalets. Al die chalets is gerieflik gemeubileer en het privaat houtdekke, luukse en suite-badkamers en semi-buitestorte.
Die lodge bied 2 swembaddens in welige liggings. Boonop kan gaste aan Afrika-kookkuns in 'n tradisionele hutvormige eetarea smul, aan 'n goeie glas wyn in die boma teug, of die geselskap van vriende en familie langs die vuurput geniet. Geen tegnologie is beskikbaar nie.
Ontsnap uit die stad en kom rus in die natuur. Die lodge bied gaste die geleentheid om 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite te geniet, insluitend voetslaan, swem, velddraf en bergfietsry in Magaliesburg.
Gaste kan ook aktiwiteite by die bekende African Hills Safari Lodge and Spa bespreek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Doornspruitweg 1, Langs die R560, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Warthogs Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornspruitweg 1, Langs die R560, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang