Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warthog's Den

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Alles was 'n aangename ervaring. Baie lekker gebly. Baie mooi plek, netjies, skoon. Die plek binne en buite is absoluut puik. Alles is ongelooflik goed en presies gedoen. En die gasheer en -vrou was werklik baie vriendelik. Die verblyf was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Môre Pieter, Baie dankie vir die positiewe resensie. Jul is altyd welkom om weer by ons tuis te gaan wanneer jul in ons kontrei kom kuier. Jul was aangename gaste, met 'n waardeering vir die bosveld en Warthog's Den se fasiliteite. Groete, Johan en Adélle

Noelene V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heerlike rus vir die siel wegbreek. Gasvryheid by Warthog's Den was tops. Die eenhede is baie goed en smaakvol toegerus, met alles en nog wat, wat jy sal nodig kry. Die tuine en omgewing is pragtig. Die wild by die watergat is 'n verrassing. Alternatiewe krag en water is 'n bonus. Ons het die verhitte swembad baie geniet. Hulle diens was puik en hulle is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Noelene, Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hopelik kan ons êrens in die toekoms wanneer ons deur Bloemfontein reis ook by julle pragtige kothuise kom bly. Groete, Adélle

Olaf B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Little paradise, awesome location with lovely hosts. This little paradise was an awesome location with Johan and Adèlle as such lovely hosts. We would recommend it to everyone who is looking for a relaxing stay in a beautifully decorated house and room. The pool was very nice, and we even had great game sightings directly from the fence. We went on a game drive through Kranspoort with Johan and learned so much from this excellent guide. The brunch and breakfast were delicious, especially the freshly made marmalade. We really liked that. It was a perfect stay, unfortunately only for two days, and we would definitely book there again. Thanks for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hey Olaf, So good to hear from you. You were some of our most awesome guests. Was such a privilege to host someone from abroad for the first time in our guesthouse' history. We trust that you will visit us again if another opportunity arise and please tell the whole Germany about us. All the best to Doro as well! Johan and Adélle

Wayne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gasvryheid soos min. 5-ster. Johan en Adélle het met aankoms ons soos familie laat voel. Gasvryheid uit die bonste rakke. Slaap eenheid was soos 'n 5-ster-hotel. Wildrit was uit die boonste rakke en avontuurvol gewees en nie te praat van die ontbyt nie. Ontbyt was baie lekker. Mens kan met 'n geruste hart daar gaan ontspan. Baie dankie Johan en Adélle vir 'n awesome naweek. Sien julle beslis weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Wayne! Ons sê vir julle duisend dankies vir die mooi resensie. Dis vir ons 'n groot voorreg om ons gaste te bederf en hul tydjie by ons besonders te maak. Ek glo ons sien jul weer binnekort. Groete, Adélle

Martie G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantastiese gasvryheid en wonderlike bosveld verblyf. Ons het van die buiteland SA toe gekom om vir familie te kuier. Ons het op Warthog besluit vir die wegbreek saam met familie. Ons was 11 grootmense en tieners (ingesluit). Ons het my Ma se verjaarsdag gevier oor die naweek. Ons het heerlik gekuier rondom die swembad en boma in die aande. Adelle en Johann is die vriendlikste gashere waarvoor jy kan vra. Baie dankie Adelle, jy het uit jou pad gegaan om my te help met al my versoeke! Die verblyf en tuin was pragtig netjies en skoon. Rustig en so lekker om die bokkies en vlakvarke te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Onvergeetlike ondervinding. Die kuier by Johan en Adelle het al ons verwagtinge oortref. Ons is baie gasvry ontvang en Johan en Adelle het baie moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak. Ons het heerlik in die verhitte swembad afgekoel, 'n asemrowende sonsondergang op die berg gaan besigtig en 'n baie leersame wildbesigtigingsrit onderneem met 'n heerlike verrassing bo-op die berg met heerlike koffie en muffins. In Kranspoort-oord was wild volop te sien en die natuurskoon is pragtig. Dit is voorwaar 'n gastehuis wat ons met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hallo Pieter en Marthie, julle was dierbare gaste. Ons het julle kuier net so geniet. Baie dankie vir die mooi resensie. Groete. Adélle

Marlie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vriendelike mense. Was amazing naweek. My tweede keer daar maar sal weer by hulle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

The best place to stay in SA. We can only agree with what Sharlinn wrote in her review. We celebrated our 40th wedding anniversary with Johann and Adelle. It was the best and most special place to stay that we have done in South Africa. And, if you have something to celebrate, I can recommend Warthogs Den. But also if you want to know more about nature and certainly in preparation for your visit to the Kruger Park. Thank you Johann for everything you taught us and thank you Adelle for the good care.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie netjies, skoon en vriendelik. Eienaars vriendelik, plek baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlinn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

If you want to make core memories (memories that last a life time), Warthog's Den is the place to go. Hospitality is one thing but adding humanity to it is another and that is what you receive from Johan and Adélle. The experience given by them is utterly worth every moment spent there and it is truly something you cannot get anywhere else. They give you memories you couldn't imagine, from the 4x4 game drive to the well thought out buffet and straight down to the thought of those special moments on top of the mountains with views that can only bring tears. They are truly special in what they offer and it is definitery a place we'd love to return to. I could carry on raving but they truly warm your heart with the kindness and memories they offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Sharlinn, thank you so much for this beautiful review and kind words. You bring tears to my eyes. It was a pleasure hosting you and we'll always strive to make every guest's stay with us as special as possible. Once again thank you for the praise. Regards, Adélle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R940
R940 R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf R940
R940 R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karpsingel 451, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5OTgyNzNmLTA3YzYtNDc4Yy04MmFhLTg1YjYwNjc0ZTZlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R799 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 451 Karp Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.425403295382 29.437174201012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang