Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waschbank River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 503 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende lodge met goeie diens. Waschbank River Lodge is 'n uitstekende plek en baie gerieflik vir 'n naweek wegbreek of net as oorslaapplek. Die geriewe is baie goed en die uitsig oor die Oranje Rivier is asemrowend. Die personeel is vriendelik en professioneel en bied uitstekende diens. Ons verblyf was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Good value for money. Very comfortable room and bed amid freezing temperatures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas B
1 nag
5.0
Sep 2024

Brilliant. Looking forward to coming back soon. This was an absolutely stunning little surprise on my motorcycle trip. The scenery right on the banks of the Orange River is breathtakingly beautiful. Great service, friendly staff, ice-cold beers, and a culinary first: sheep tails for starters. You've got to try it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Just excellent, typical African atmosphere. Restaurant excellent. Just way above expectations. We will be back if we pass that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker ge-eet en ge-slaap. So mooi in die natuur. Baie tevrede. Geld kan dit nie koop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Everything is excellent 110%. Very nice stay. Very nice stay, location and very beautiful environment. We will go there again. The personnel is very customer focused.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en skoon, mooi uitsigte van die rivier. Als was in goeie toestand, skoon en netjies. Met mooi uitkyke, en sommer ook 'n vinnige voël kyk sessie by. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tizanne D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig en verwagtinge oortref. Baie lekker gebly. Mooi uitsig. En baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaira S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasvry, warm en vriendelik. Kan net aan die stortkop werk wat nie verstel kan word nie. Nou staan jy in yskoue water om die krane te stel vir warm water. Soos altyd is kliëntediens en gasvryheid tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 503

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waschbankplaas, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a334c401bb912851acb48aa264fa9510a56fda4746a96d06c0145f76dc41f3350a8a8e633321156b801c1be5226fca5f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 503 5 1 5 Waschbank Farm R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.611599690125 25.45800447464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang