Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waschbank River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 523 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lyndon P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lovely venue. Lovely venue, and just what you need after a long day on the road! The pool is spectacular, and the food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zunthia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Juweel in Colesberg. Waschbank het weereens ons verwagtinge oortref! Ons het op 'n vorige geleentheid ook by hierdie lodge tuisgegaan. Waschbank River Lodge is 'n pragtige plek en ons kon heerlik langs die rivier ontspan na vele ure op die pad. Die kos is uit die boonste boeke en ek hou veral van die feit dat ons vooraf kan besluit wat om te eet en dat die ete presies op tyd voorgesit word. Baie dankie aan al die personeel vir jul gasvryheid en ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A slice of paradise with unparalleled hospitality. From the moment we arrived at Waschbank River Lodge, we were greeted with warm smiles and a genuine sense of welcome that instantly set the tone for our stay. Nestled in an idyllic setting, this accommodation is nothing short of breathtaking. The architecture harmonises seamlessly with its natural surroundings, and every corner seems thoughtfully designed to exude elegance and tranquility. What truly sets this place apart, however, is the incredible staff. They go above and beyond to ensure every guest feels like family. No request is too big or small, and their attention to detail is unmatched. Whether it was the fresh flowers in our room, the personalised dinner recommendations, or the way they remembered our preferences, it was clear they genuinely cared about making our experience exceptional. The rooms are impeccably clean, with luxurious touches that elevate comfort to a whole new level. From plush bedding to stunning views, every detail reflects the high standards maintained here. The on-site dining is equally remarkable, offering a menu that celebrates local flavours while catering to international tastes. The team at Waschbank River Lodge embodies the true spirit of hospitality, creating an atmosphere of warmth and relaxation. It’s rare to find a place that not only meets but exceeds expectations in every way. We left with our hearts full, already dreaming of the day we can return. If you’re looking for a destination that combines beauty, comfort, and the most incredible staff, Waschbank River Lodge is the perfect choice. It’s more than a stay—it’s an experience you’ll treasure forever. Rating: 5/5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ontspanne. Netjies, skoon en vriendelik. Heerlike aandete en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freddy R
1 nag
4.2
Jan 2025

Mooi uitsig oor die rivier, bed het 'n harde matras maar dit word so verkies. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jana K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Lekker oorstop plekkie of bly sommer langer. Baie oulike verblyf op die wal van die Oranjerivier. Natuurlik baie populêr aangesien dit redelik besig was. Personeel was vriendelik en behulpsaam en diens was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette T
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Pragtige lafenis. Waschbank Rivier Lodge is goed geleë, naby die N1, met 'n pragtige uitsig op die Oranje rivier. Die lugreëling in die kamer is 'n wonderlike noodsaaklike lafenis, want dit word baie warm in die geweste.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Renita L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Akkommodasie goed, vermy restaurant. Akkommodasie is goed. Uitsig is pragtig. Restaurantervaring was egter minder positief. Ons aandete is gebring en toe het ons kelnerin verdwyn sonder om te vra of ons iets wil drink. Die muffins by die ontbyt was nie vars nie. Die plek sal baie beter voorkom as die personeel uniform dra en nie net gewone klere nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maarten S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome. It was a great venue, will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
1 nag
5.0
Des 2024

Calm, quiet, restful, beautiful. Perfect overnight stay. Beautiful location, easy to reach, peaceful and quiet, and perfect service. Good WiFi, lovely restaurant, and staff members bend over backwards to provide a perfect experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 523

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waschbankplaas, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a334c401bb912851acb48aa264fa9510a56fda4746a96d06c0145f76dc41f3350a8a8e633321156b801c1be5226fca5f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 523 5 1 5 Waschbank Farm R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.611599690125 25.45800447464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang