Waschbank River Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zelmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 495
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Andre P - Sep 2024
Algehele gradering
Everything is excellent 110%.
Bert K - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon, mooi uitsigte van die rivier.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Tizanne D - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en verwagtinge oortref.
Zaira S - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvry, warm en vriendelik.
Talita P - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome
Doreen V - Jun 2024
Algehele gradering
Uitsig is prentjie mooi.
Len E - Mei 2024
Algehele gradering
Rus en vrede na 'n langpad reis.
Ronette V - Mei 2024
Algehele gradering
The lodge is tranquil and the customer service is fantastic.
Reana R - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Karin M - Apr 2024
Algehele gradering
Goed en prakties ingerig, alles wat nodig is. Lieflike beddegoed.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer hier kom kuier.
Carla D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Petro S - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect place with amazing river views.
Chris-marie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige kuier op die oewer van die Oranjerivier.
Phillis B - Feb 2024
Algehele gradering
Dis 'n rustige plek. Skoon, lekker kos en personeel is vriendelik.
Rianne P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtig, vir seker 'n besoek werd.
Elma N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, goed ingerigte eenhede. Sal vir seker dit weer besoek.
Neville V - Jan 2024
Algehele gradering
Great service. Wonderful place.
Karen C - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike kos. Personeel moet net meer beskikbaar wees vir kliente.
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklike, rustige verblyf, perfek vir asemskep of oorslaap oppad na jou bestemming.
Philip K - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste sonsindergang oor rivier.
Linda H - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Susette L - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Hayley V - Aug 2024
Algehele gradering
Good for an overnight stop.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Veronique B - Jul 2024
Algehele gradering
Location, location.
Leslie W - Jul 2024
Algehele gradering
Great.
Maria T - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing en rustig gebly.
Natania V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, baie mooi en netjies.
Dave E - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful views of the river.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anna-marie J - Sep 2024
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer met prentjie mooi natuur.
Heinrich B - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi ligging, baie muise.
Gerliza V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike personeel.
Millie D - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustig langs die rivier.
Willie En Elna B - Des 2023
Algehele gradering
Veilige oornag met heerlike ontbyt en aandete.
Karen P - Des 2023
Algehele gradering
Our stay exceeded all expectations.
Elize S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging op die oewer van die Oranje Rivier.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was nou regtig lekker, ons was so bederf.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend en goeie waarde vir geld.
Bronwyn S - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful and serene.
Kobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Oornag is te kort.
Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige uitsig.
Minisa C - Jul 2023
Algehele gradering
Kan hierdie lekker en mooi slaapplek hoogs aanbeveel.
Margaret Y - Jul 2023
Algehele gradering
Weereens baie lekker gewees.
Russell T - Jul 2023
Algehele gradering
A nice spot next to the Orange River.
Andre D - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek.
Gisela O - Jun 2023
Algehele gradering
Very pleasant. The electric blanket was a winner, as it was cold. Ambiance and meals were great.
Dave E - Mei 2023
Algehele gradering
Serenity and seclusion.
Rolf B - Mei 2023
Algehele gradering
Stunning!
Beverley M - Mei 2023
Algehele gradering
Just a wonderful place.
Andriette B - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Gerda J - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
Emile V - Apr 2023
Algehele gradering
Waschbank was 'n aangename verrassing op die walle van die Oranjerivier.
Alicia D - Apr 2023
Algehele gradering
Waschbank. Dankie, julle is tops!
Izelda B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en sielversorgend.
Morkel B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging! Ons sal definitief weer daar aanbly.
Willie S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties langs die rivier. Personeel baie vriendelik.
Beric C - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice place for stopover.
Adri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Jackie W - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Cheryl V - Jan 2023
Algehele gradering
Stunning views, well worth a visit.
Alida B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met besonderse ligging.
Lize A - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Eugene L - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Alida R - Des 2023
Algehele gradering
Sal die oord vir seker aanbeveel.
Stuart V - Des 2023
Algehele gradering
Famielie blyplek met 'n sout-van-die-aarde atmosfeer.
Wendy R - Nov 2023
Algehele gradering
Worth the stop over.
Albert V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige oase teen die Oranjerivier.
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige bestemming.
Martin L - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi ligging, vriendelike diens.
Paul Arthur W - Feb 2023
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Tamsyn K - Des 2023
Algehele gradering
Amazing stay!
Narina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location but old establishment.
Ferdie M - Jan 2023
Algehele gradering
Stunning place with a spectacular view.
Cloete V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Elmien C - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful location. Welcoming, friendly service. Good food.
Dewald W - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi uitsig oor rivier.
Jane G - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful setting.
Sunite E - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en ongelooflik mooi.
Adele M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar oorgebly.
Uys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamers en uitsig en atmosfeer baie baie goed.
Sean V - Okt 2023
Algehele gradering
Ligging baie mooi maar nie gemaklik gebly nie.
Danél G - Des 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, lekker geëet.
Pamela N - Des 2022
Algehele gradering
Glorious setting with the river rushing by meters away and comfortable, pleasant accommodation.
Irma H - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende diens van alle personeel. Ligging is ideaal.
Skye S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike plek om in die Gariep-area oor te slaap.
Emsie P - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en heerlike kos.
Robert B - Des 2022
Algehele gradering
A truly enjoyable stop on the way to the coast!
Maryna D - Nov 2022
Algehele gradering
An absolutely beautiful, comfortable stay.
Joan K - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful location and excellent accommodation.
Antoinette J - Nov 2022
Algehele gradering
So verskriklik mooi.
Francois L - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek op die Oranjerivieroewer met vriendelike personeel.
Corne B - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Lees meerAnthony B - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay with a fantastic setting.
Jenilee R - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful stay!
Lani R - Okt 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf wat voel soos deel van die vakansie.
Morne J - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Marius E - Okt 2022
Algehele gradering
Beeldskoon uitsig op die Orange rivier.
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en ideaal geleë.
Nikita D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon, baie netjies.
Dj V - Sep 2022
Algehele gradering
Altyd 'n fees daar. So lekker en diens is puik.
Bertus V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek en die diens baie goed en te ete is baie lekker.
Beverley M - Sep 2022
Algehele gradering
Really such a chilled place, where you order your drinks and supper and it appears at precisely the time you asked for it. Just fabulous.
Linda D - Sep 2022
Algehele gradering
Weereens baie lekker gebly.
Linda D - Sep 2022
Algehele gradering
Weggesteekte juweel.
Christo V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Hentia K - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig en baie netjies.
Lauraine V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, aangenaam.
Chantelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome en nog meer.
Carina B - Aug 2022
Algehele gradering
Beeldskone ligging.
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome place.
Lees meerVicky J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename personeel. 'n Lushof vir die siel.
Chantal J - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Dieketseng T - Jul 2022
Algehele gradering
Peace of mind, beautiful views.
Hildegard S - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike rustige atmosfeer weg van die N1 se gejaag.
Aneske V - Jul 2022
Algehele gradering
'n Versteekte juweel waarop jy nie mag uitmis nie!
Helena S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Phillis B - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties! Woorde kan nie beskryf nie.
Lees meerTheoff B - Mei 2022
Algehele gradering
Aantreklike oord met baie aangename personeel.
Andries P - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was voortreflik! Wens ons was vroeër daar om die sonsondergang te kon geniet.
Dj V - Mei 2022
Algehele gradering
Alles is altyd net perfek.
Gerhard B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Nic B - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers, skoon, goeie diens, heerlike etes.
Jolene H - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Christelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en rustig.
Etienne O - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful location.
Martie A - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, eet en bene rek, sal langer wil bly volgende keer.
Vanessa B - Apr 2022
Algehele gradering
Spectacular views and service.
Bob And Linda R - Apr 2022
Algehele gradering
Really special place and staff went out of their way to serve us.
Carla D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties. Wens ons kon langer bly.
Emmerentia M - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Elma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie met lieflike uitsig oor Oranjerivier.
Ilse V - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Nic S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornagveblyf op pad na Kaapstad.
Lees meerUdette K - Mrt 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie langs die Oranje Rivier.
Rudi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uistekend en fantasties.
Renette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Ronel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing met goeie diens.
Marlise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Estelle R - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carol H - Feb 2022
Algehele gradering
A beautiful, peaceful stop over after a day on the road.
Naomi L - Jan 2022
Algehele gradering
Die ligging is wonderlik.
Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en baie lekker!
Atalia B - Jan 2022
Algehele gradering
An absolutely beautiful place to visit with an epic scenery.
Pierrette G - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing was dit nie.
Maeder L - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Letitia K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, rustig, perfekte oornag vanaf Gauteng.
Maryna D - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerIlse J - Jan 2022
Algehele gradering
Was verstom.
Zunthia R - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie op die oewer van die Oranjerivier.
Lees meerAtasja W - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rus vir die hele gesin.
Izelda J - Nov 2022
Algehele gradering
Vreeslike mooi plek.
Wilhelmina N - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Dr Christo P - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was die beste besluit om daar te oornag. Indien moontlik sou ons beslis langer wou bly. Baie behulpsame en vriendelike personeel. Die blyplek was pragtig en die rivier maak alles die moeite werd.
Ronel S - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Karin K - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi, vriendelike personeel, lekker kos.
Carel V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Zuretha V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met heerlike kos.
Marthina J - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens ontvang van vriendelike personeel.
Ria M - Aug 2022
Algehele gradering
Oornag op pad terug na Gauteng.
Kobus S - Jul 2022
Algehele gradering
Enkelnagbesoek met min slaap.
Lees meerPaul L - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties en 'n lekker atmosfeer.
Helena S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goeie kos.
Jeanne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon-ondervinding met lekker kos en geriewe!
Christiaan M A - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en lekker langs die rivier gekuier.
Tinka L - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike plek om te oornag.
Jan S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker met 'n heerlike restaurant. Geriewe is baie goed.
Marthinus K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.
Dv H - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Willie J - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lenie B - Mei 2022
Algehele gradering
Friendly staff. Clean place.
Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Kon lekker ontspan vir die eerste keer in 2 jaar, kos vir 'n moeë siel.
Nico L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en veilig.
Francois S - Nov 2022
Algehele gradering
Weereens lekker op die rivier-oewer gekuier.
Tom S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjiese verblyf en die restaurant het lekker kos.
Petro L - Jun 2022
Algehele gradering
Afgeleë, ons eenheid was bitter, bitter klein. En ongelooflik koud binne eenheid en glo rede is 'n buite werkende waaier wat net 'n gat in die muur is.
Hermann D - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die self-catering unit gehuur.
Lenie S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, sal beslis weer daar tuisgaan.
Christelle K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf en uitsig oor rivier.
Louis V - Des 2021
Algehele gradering
Beste plek in Gariep.
Charné C - Des 2021
Algehele gradering
Regte klein hidden gem.
Lees meerSamantha V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige eenhede en ligging, skoon en vriendelike diens.
Michelle S - Des 2021
Algehele gradering
Was heerlik om langs 'n vol Oranjerivier te ontspan na 'n lang dag op die pad.
Marina P - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jana V - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Angela M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect in every way.
Mirna N - Nov 2021
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker op die rivier geleë.
Reinet F - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable chalet with lovely view.
Japie H - Nov 2021
Algehele gradering
Wat 'n pragtige uitsig.
Pieter D - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en uitstekende diens.
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Die rustigheid van self.
Retha D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is die perfekte oornag plek.
Theresa K - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Leana P - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Antoinette O - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en die vriendelikste personeel. Beslis 'n moet vir enige reisiger.
Analize D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Wilhelm N - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike ligging met briljante diens.
Thea J - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowned mooi. Al die personeel se gasvryheid is A+.
Louis J - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras - lekker gebly en geëet - sal weer daar oorslaap.
Ruan B - Jul 2021
Algehele gradering
Great view en heerlike kos.
Efraine V - Jul 2021
Algehele gradering
Waschbank is die beste verblyf naby die Gariepdam!
Alet L - Jul 2021
Algehele gradering
Sowaar 'n hidden gem wat ons ontdek het.
Cindey J - Jul 2021
Algehele gradering
Stunning.
Helena F - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf opsie by die Gariepdam.
Bronwynne M - Jun 2021
Algehele gradering
A good rest after a long day on the road.
Henno V - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek vir oornag terwyl op reis, maar ook as bestemming.
Janus V - Jun 2021
Algehele gradering
Puik!
Johan L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en ontspannend.
Therine G - Mei 2021
Algehele gradering
Plaasgevoel.
Gerald R - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent bush experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende bos-ervaring.
Wonderlike ligging, uitstekende eet-ervaring en diens van Yonda en gasvrou, Zelmari. Die kamer waarin ons gebly het het 'n loft-badkamer op die boonste verdieping gehad wat ongemaklik was vir ons as seniors. Volgende keer sal ons seker maak dat ons 'n gewone en suite-kamer kry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beatrix G - Mei 2021
Algehele gradering
Besonders.
Chris J - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi plek in 'n mooi omgewing. Goeie diens deur die mooi en vriendelike Zelmarie en haar personeel.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer.
Ons sien uit om julle weer by Waschbank te verwelkom.
Zanri O - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Tertia E - Mei 2021
Algehele gradering
Mei 2021 Uitstekend
Lees meerWaschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is baie trots op ons personeel.
Ons sien uit om julle weer by Waschbank te verwelkom
Antoinette C - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflik stil. Vriendelike personeel. Heerlike etes!
Erik P - Mei 2021
Algehele gradering
Karoo trip - Mei 2021.
Nico S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Marlene E - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Nicky V - Apr 2021
Algehele gradering
Stopped over on the way to Cape Town.
Rene J - Apr 2021
Algehele gradering
'n Baie vriendelike diens en puik restaurant.
Annerie S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Jan Jacobus W - Mrt 2021
Algehele gradering
Waschbank River Lodge sal nou ons gereelde oornagplek word!
Lees meerWaschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons sien uit om julle weer by Waschbank te akkommodeer.
Mooi bly
Bruce S - Apr 2021
Algehele gradering
Overnight.
Surita R - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elmarie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op die oewer van die Oranje Rivier
Tegan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike plekke!
Amanda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon.
Shani Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflik, pragtige uitsigte, rustige atmosfeer, vriendelike diens.
Celeste V - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte halfpadmerk.
Lees meerJosef D - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Jl E - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met baie aangename gasvrou.
Jaap C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker plek. Gawe mense.
Michelle C - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lizanne C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gasvry.
Johann L - Jan 2021
Algehele gradering
Sielskos!
Ab H - Jan 2021
Algehele gradering
Onoortreflike Suid Afrikaanse gasvryheid.
Elizabeth B - Jan 2021
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Gerald M - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld - verblyf en ete
Maddison-lee B - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning accommodation
Hendrik C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en 'n pragtige omgewing
Betsie E - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning.
Lees meerAndre En Riana V - Sep 2021
Algehele gradering
Meer as net 'n oorslaap.
Tina G - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid met vriendelike ontvangs en smaaklike kos.
Andre D - Aug 2021
Algehele gradering
Die atmosfeer was baie rustig en die ligging asemrowend.
Samantha S - Jul 2021
Algehele gradering
Family of 5 (2 young adults and 1 child), we loved the family unit with all necessary amenities.
Andrew L - Jul 2021
Algehele gradering
Great stop over if travelling down to the coast from Gauteng, great views of the Orange River.
Andrew L - Jun 2021
Algehele gradering
Great stop if travelling through, even in the freezing cold.
Thea D - Jul 2021
Algehele gradering
Personeel was baie vriendelik en uiters behulpsaam.
Michelle T - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Zurelda V - Apr 2021
Algehele gradering
Kamer is klein, maar netjies.
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspan, restaurant op perseel was 'n pluspunt.
Fred L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Adri A - Feb 2021
Algehele gradering
Kamers gerieflik. Etes smaaklik.
Shaun N - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely stay at the Orange River.
Neels O - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon kamer met yskas. Rivier op my voorstoep met houtdek met bank en tafel. Ontbyt was 'n vol bord en lekker. Ek kan aan geen klagte dink nie.
Jacques Z - Jan 2021
Algehele gradering
Puik.
Jo-anne D - Jan 2021
Algehele gradering
Fishing and thunderstorms.
Marianne L - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras gewees.
Tobie O - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf, heerlike kos.
Sean V - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Ben M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het Waschbank River Lodge as 'n oornagstop gebruik tussen Gauteng en die Oos-Kaap.
Elsabé B - Sep 2021
Algehele gradering
'n Oase langs die Oranjerivier, waar mens kan ontspan en rus na 'n lang dag op die pad.
Pieter K - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n werkende plaas, wild en rivieruitsig.
Lees meerClarise L - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf, heerlike kos.
Nannette V - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome.
Riaan W - Mei 2021
Algehele gradering
The best of country and boutique
Christelle K - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker!
Nicolaasjohannes R - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf; Hou van uitsig vanaf restaurant.
Lou D - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Karin K - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Marina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Was heerlik, rustig en die reën het net meer bekoring gegee.
Zurietta P - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en alles wat jy nodig het en nog meer.
Lees meerPierre F - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie bekostigbare restaurant. Menu egter beperk, maar heerlike geregte.
Lizelle L - Aug 2021
Algehele gradering
Stil en rustig. Onsettend baie geniet en net wat ’n mens nodig het as jy wil wegbreek van die gejaag van die stadslewe.
Daniel M - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon met vriendelike personeel.
Piet M - Mei 2021
Algehele gradering
Ware juweel langs die Oranjerivier.
Johan L - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Wayne M - Jul 2021
Algehele gradering
They must put a TV in the unit.
Rosa S - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige plek teen die rivier.
Betsie B - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannend en lekker.
Chris P - Apr 2021
Algehele gradering
Dis 'n mooi plek en uitstekend geleë, maar kamers is baie beknop en goedkoop afgewerk.
Gloria G - Mei 2021
Algehele gradering
Mediocre.
Carl D - Mei 2021
Algehele gradering
Slegte siens.
Lees meerIlse V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasies.
Elizabeth V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf op die oewer van die Oranjerivier.
Riekie D - Des 2020
Algehele gradering
Puik diens, veilig en rustig.
Hamish R - Des 2020
Algehele gradering
Great location with excellent service.
Lynne L - Des 2020
Algehele gradering
Perfect stop on your way to the Cape.
Milne H - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut onvergeetlik en besonders.
Esti S - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike venue.
Elaine V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Amanda L - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese oase.
Ronel V - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely cottage overlooking the river.
Henriette F - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Gerieflike akkommodasie. Goeie gehalte beddens en linne. Baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar oorslaap.
Sumarie V - Nov 2020
Algehele gradering
Voorwaar 'n oasis.
Hennie V - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en uitstekende diens.
Marius A - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige en vreedsame plekkie.
Nicky D - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens met pratige uitsig.
Gerdha V - Okt 2020
Algehele gradering
Vreedsaam langs die Oranjerivier.
André S - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek en het heerlik gekuier.
Malize D - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig van stoep en vriendelike mense.
Jan Adriaan S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plek,lekker kos.
Cobus M - Mei 2020
Algehele gradering
Bitter lekker!
Madeleine O - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, genotvol. Kon heerlik stap in die natuur met pragtige uitsig oor die rivier. Kos was baie lekker. Ontvangs en personeel vriendelik en behulpsaam. Beveel sterk aan.
Antoinette E - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige verrassing!
Eben M - Sep 2020
Algehele gradering
Uitsig en personeel
Liezel O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en die ligging is baie mooi met die rivier wat reg voor die lodge verby gaan.
Sandro S - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant location and tranquil.
Janine A - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing with beautiful view!
Jan C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekke plek. Sal dit aanbeveel.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeiedag Jan,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete,
Waschbank Span
Elizna Z - Aug 2020
Algehele gradering
Baie warm, huislike, gesellige gevoel.
Adelia M - Aug 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig langs die Oranjerivier.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Mooi bly
Die Waschbank Span
Quintus C - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier, geslaap en wat 'n view is die Oranjerivier nie.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien uit om julle weer by Waschbank te verwelkom.
Mooi bly
Nicoline V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Leslie C - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant and accommodating.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam en tegemoetkomend.
Dit was lekker om 'n oproep daarheen te ontvang om ons aankoms en aanwysings te bevestig. By die aankoms is ons begroet deur 'n vriendelike gasheer en personeel. Die verblyf is basies, maar voldoende vir al ons behoeftes. Die beddens is baie gemaklik. Ons is voorsien van vuurmaakhout en vuuraanstekers en is toe weg om ons eie ding te doen. 'n Baie aangename verblyf. Ek het al aan vriende en kollegas aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Patricia V - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelik en heerlike kos.
Madelein M - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Lees meerChris D - Jan 2020
Algehele gradering
Unbelievable.
Elize B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Elmarie E - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie vriendelike mense en die kliëntediens is puik. Ons het net vir een aand oorgeslaap. Die uitsig is baie mooi. Ons sal definitief weer gaan vir meer nagte.
Tobie E - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerChris B - Nov 2020
Algehele gradering
Oorslaap op pad St Francis Bay toe.
Julene V - Okt 2020
Algehele gradering
Gasvryheid was tops en kliëntediens ook
George O - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustige plek op die Oranjerivier, goeie oornag en rusplek met restaurant en kroeg.
Gillean V - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful.
Fanie G - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker.
Willem A - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig langs die rivier.
Vincenzo P - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderful place to stop over when travelling the long road.
Jarike V - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf. Vriendelike werkers.
Hermias N - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike bestemming vir die hele familie.
Melinda P - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Matilda B - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf op die rivier.
Tanya B - Nov 2020
Algehele gradering
The place was clean, rustic and peaceful.
Philip K - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging met besonderse uitsig.
Kobus H - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging met mooiste sonsondergang oor die rivier. Gerieflike chalets met puik matras. Ideaal vir oornag of 'n lekker langnaweekwegbreek. Sal beslis weer die juweel besoek!
Myburgh S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker rustig. Sal weer daar bly.
Johannes V - Okt 2020
Algehele gradering
Gasvry, en goed ingerig.
Andre S - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging!
Andrew L - Mrt 2020
Algehele gradering
Net 'n plesier om daar te bly.
Nell V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike uitsig op die oranjerivier vanuit die Eko Tent en ook vanaf die groot kuierstoep. Die personeel, veral Friday, was ontsettend hulpvaardig en gasvry.
Lorraine F - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien uit vir julle volgende bly by ons, vir langer.
Vriendelike groete,
Waschbank Span
Ryan S - Jan 2020
Algehele gradering
Bathroom needs work.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Good day Sir,
Thank you for the feed back, we are in the process of upgrading the unit bathrooms for the year of 2020. 2019 we did the rooms and bedding. Was lovely to meet you and hope you will visit as again to see the changes. All the best for 2020.
Kind regards,
Waschbank
Phillipo N - Okt 2020
Algehele gradering
Het meer verwag
Sandra G - Jan 2020
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik, maar kamer uiters stowwerig (gaste het sinusprobleme ontwikkel) en vloer lanklaas gewas.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeiedag Mevrou
Baie dankie vir die terugvoering, Ons is in die proses om die lodge te verbeter onder nuwe bestuur en eienaarskap. Hoop julle sal weer kom kyk om die verbeteringe te sien. Was baie lekker om julle te ontmoet. Alle sterkte met die jaar 2020.
Vriendelike groete
Waschbank Span
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Adriaan V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees sal beslis weer daar bly!
Pauline J - Des 2019
Algehele gradering
Good overnight accommodation in the tent.
Lees meerAlvin J - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi.
Hannes K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Mariana V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspannende atmosfeer met alles wat mens nodig het om dit te geniet.
Phillip W - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing kliëntediens en vriendelikheid.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeiedag Phillip
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly
Vriendelike groete
"Die Waschbank Span"
Melissa F - Okt 2019
Algehele gradering
Friendly service and staff, lovely views and nature.
Michelle F - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the people were very friendly.
Jackie B - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasiese plek.
Tonie V - Jun 2019
Algehele gradering
Was weereens baie lekker.
Ina V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig. Lekker cosy en 'n huislike atmosfeer.
Andre M - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ligging met vriendelike en behulpsame personeel.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Andre, ons hoop om julle gou weer te sien.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Die Waschbank Span
Krystle D - Apr 2019
Algehele gradering
Oornagstop met 'n fantastiese uitsig oor die rivier.
Beverley M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige en veilige atmosfeer.
Gerhard V - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful scenery!
Antonie B - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike ontspanning op die Oranjerivier se oewer!
Hennie J - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige Afrikaanse gasvryheid.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en lekker te gesels. Ons sien julle graag weer.
Vriendelike groete,
Waschbank River Lodge
Fred O - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Dit was 'n aangename en rustige besoek. Ek glo egter dat hul aanwysings vanaf die afdraai na Roete 702 na die lodge nogal verwarrend is. Miskien moet hulle daardie gedeelte herontwerp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elma B - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het elke oomblik van ons naweek geniet!
Lizanne L - Des 2019
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang en die heeltyd baie welkom laat voel.
Lara L - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, pragtig, sou langer wou bly.
Ap V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en vriendelike diens.
Carla L - Jan 2019
Algehele gradering
Very good stop over.
Ernest S - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese oornag-akkommodasie.
Jurgens S - Jun 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
Jahna F - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek.
Alida D - Jun 2019
Algehele gradering
Oornag.
Loraine Steenberg S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspanne.
Tertia M - Des 2019
Algehele gradering
Baie gaste, so diens met etes was stadig. Ek dink hulle moet wegbeweeg van spyskaart, en slegs een of twee disse aanbied.
Martie S - Apr 2019
Algehele gradering
Omgewing lieflik, verblyf en restaurant middelmatig.
Leon F - Jan 2019
Algehele gradering
Versteekte skat.
Jan V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker.
Adelle M - Des 2019
Algehele gradering
Goed om oor te slaap vir 'n aand.
Esmien M - Jan 2019
Algehele gradering
As ek nie so moeg was nie het ek eerder verder gereis en nie daar gebly nie.
Lees meerAntoinette V - Des 2018
Algehele gradering
Dit is ongelooflik mooi daar en sal definitief weer gaan. Toe ons daar aankom wou ons sommer langer bly.
Izak D - Des 2018
Algehele gradering
Mooiste uitsig en pragtige natuur.
Ilse P - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik. Sal beslis weer gaan.
Beverley M - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike, rustige plek.
Thea R - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging op die Oranjerivier.
Lizel O - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Charmaine S - Feb 2018
Algehele gradering
What a relaxing overnight stay, sorry I had to leave after breakfast.
Berno K - Feb 2018
Algehele gradering
Loved every minute of it.
Gert M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in tent.
Elaine E - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Lisa B - Okt 2018
Algehele gradering
Beautiful, tranquil setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, rustige ligging.
Ons het in die tent gebly. Die stort kort 'n bietjie aandag. Kon nie die watertemperatuur reguleer nie. Vuurwarm of yskoud (werk op gas). Die water het nie lekker gevloei nie en het dit moeilik gemaak om nat te raak! Die bed was ook baie hard en ongemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Halda B - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en pragtig so by die water.
Lees meerDaan B - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging, 'n plek van rus en refleksie.
Riaan W - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige, goeie aand saam familie.
Francois G - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi ligging.
Chazel S - Apr 2018
Algehele gradering
Ongasvry, maar netjies en skoon met goeie ligging.
Lees meerSan-mari B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig op die Oranjerivier en baie gerieflike verblyf met fantastiese kos!
Heidi B - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Willie V - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike, mooi oornagplek.
Lees meerWaschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Willie. Ons neem kennis van jou boodskap en hopelik wanneer julle weer kom, is julle 100% tevrede.
Lekker dag en groete,
Waschbank bestuur.
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Marlene L - Nov 2018
Algehele gradering
Was baie lekker, vriendelike aangename mense.
Theo V - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie keuse vir 'n natuurliefhebber wat nie van hotelle of rondawels hou nie.
Lees meerBergh V - Mrt 2018
Algehele gradering
Plek nie goed in stand gehou nie, ses ligte in eenheid nie gewerk, hout rame dop orals af, badkamer vloerteëls gebreek.
Leana S - Des 2018
Algehele gradering
'n Baie mooi omgewing maar verblyf was teleurgesteld met die kamer.
Lees meerRiane V - Feb 2018
Algehele gradering
Op die rivier met mooi uitsig, nie oor die dam, goeie oornagplek op pad na jou bestemming.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Sanet V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi! Lekker gebly. Die diens was puik.
Braam C - Mrt 2018
Algehele gradering
Was teleurgesteld en moes ander verblyf reël.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Jane L - Jan 2018
Algehele gradering
Grootste teleurstelling van my lewe!
Lees meerDominique F - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was nie juis bevredigend nie.
Maria T - Feb 2018
Algehele gradering
Nie gebly. Ons het alternatiewe verblyf gaan soek.
Lees meerAnton M - Des 2018
Algehele gradering
Swak, onnet. Geen vriendelikheid nie.
Hennie G - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike heerlike plek! Uitstekend!
Madelein M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig met 'n ongelooflike uitsig oor die Oranjerivier.
Amanda B - Okt 2017
Algehele gradering
Stunning!
Baksteen C - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Marie W - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig - op die rivier, uitstekende gasvryheid en baie vriendelike personeel
Michelle L - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker, rustige atmosfeer.
Krijn H - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties ligging, rustig langs Oranjerivier, heerlike tuisgemaakte etes en gasvrye personeel.
Melanie H - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Colin B - Jul 2017
Algehele gradering
The setting is amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike plek.
Ons was baie happy met die plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alna L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, beddegoed kan meer aangepas word vir winter.
Philip H - Des 2017
Algehele gradering
Fantastic river view.
Danielle D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustigheid langs die rivier na 'n lang dag op die pad is perfek!
Lees meerQuintus V - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n oornagstop.
Miensie D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige ligging en vriendelike diens.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Magdel D - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige rivieruitsig.
Peter D - Apr 2017
Algehele gradering
Kamer, beddens, badkamer, etes nie op standaard. Parkering stof soos 'n beeskraal.
Martie C - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was lekker rustig, stil en heerlike kos van restaurant op die perseel.
Marianne N - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik en rustig langs rivier.
Pieter K - Aug 2017
Algehele gradering
Uitsig oor die rivier is amazing met sonsondergang.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop om julle weer te kan verwelkom.
Groete,
Celeste
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Johan K - Des 2017
Algehele gradering
Kamer en diens glad nie op standaard nie.
Deon W - Jun 2017
Algehele gradering
Wat die ster-toekenning aanbetref het ek hulle te veel gegee. Totale teleurstelling, sal my en my vriende nooit weer sien nie.
Lees meerFloris K - Sep 2016
Algehele gradering
Regte plek, regte atmosfeer, regte soort diens.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Floris.
Ons hoop om jou weer in die toekoms te kan verwelkom.
Celeste
Marietta K - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, kamers is gerieflik, personeel is baie vriendelik en behulpsaam, baie lekker kos wat aangebied word.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Marietta, ons hoop julle kuier weer gou. :)
Hennie L - Mei 2016
Algehele gradering
Was fantasties lekker, sal enige tyd teruggaan.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Dag Hennie,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons het baie lekker saam julle gekuier, voel amper soos ou vriende.
Ons hoop om julle weer hier by ons te sien.
Groete vanaf Waschbank.
Mary-ann W - Okt 2016
Algehele gradering
Relaxing and tranquil surrroundings.
Madeleine B - Apr 2016
Algehele gradering
Stunning plek!
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeiedag Madeleine,
Dankie vir die pragtige terugvoer. Ek is vreeslik bly dat julle ons as deel van julle "honeymoon planne ingesluit het en dit geniet het.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete vanaf Waschbank
John V - Des 2016
Algehele gradering
Very pleasant.
Isabel D - Des 2016
Algehele gradering
Mooi geleë, rustic, eenvoudig.
Genie O - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig langs die rivier.
Herman T - Nov 2016
Algehele gradering
Rustige stil plek.
Lees meerMarinda V - Nov 2016
Algehele gradering
Ongerep.
Alet J - Sep 2016
Algehele gradering
Omgewing baie mooi, kamer netjies, maar die res was glad nie 'n goeie ervaring nie!
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Alet,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is nie n verskoning nie maar ongelukkig het ek 2 personeellede gehad wat nie opgedaag het vir werk nie. Ons het regtig ons beste probeer om by te hou met al ons gaste se versoeke. Ek is jammer dit was nie vir jou 'n lekker ervaring nie.
Kom kuier gerus weer in die toekoms, ons is besig om n paar dinge te verander.
Groete,
Celeste
Coleen S - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige ligging maar effens verwaarloos.
Antoinette D - Jun 2016
Algehele gradering
Die kos wat vir ons voorberei was deur bestuurderes was lekker, maar die slaap en bad glad nie lekker nie!
Lees meerPeter D - Mei 2016
Algehele gradering
Groot potensiaal, maar het baie werk nodig.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeiedag Peter en Julie,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer elke bietjie konstruktiewe kommentaar wat ons kry. Ons werk baie hard daaraan om die plek op te gradeer en sal dag vir dag iets doen. Hopelik wanneer julle weer kom kuier sal die plek in n puik toestand wees.
Ons hoop om julle weer te sien,
Vriendelike Groete
Bestuur@Waschbank.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Etienne R - Des 2016
Algehele gradering
Not great value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie waarde vir geld nie.
Die verblyf is as luukse akkommodasie geadverteer, maar daar was nie elektrisiteit in die tent om 'n waaier of lugversorger aan te skakel nie en dit was bitter warm, so ons kon dus nie slaap nie. Koffiegeriewe is voorsien, maar met geen elektrisiteit was dit nutteloos. Die hulp en houding van die personeel was nie voortrekflik nie. Miskien sou die kamers 'n beter opsie gewees het. 'n Vasgestelde spyskaart met kerriehoender as aandete wanneer dit 38 grade Celsius is, word nie aanbeveel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mary K - Okt 2016
Algehele gradering
Mooi plek.
Melandre B - Nov 2015
Algehele gradering
Beeldskone plek!
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeie dag Melandre,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te ontmoet, hoop om julle weer te sien!
Groete,
Waschbank River Lodge - bestuur
Shan B - Sep 2015
Algehele gradering
Verblyf was perfek, rustig en beeldskoon.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeie middag
Baie Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit opreg. Sien julle beslis volgende jaar.
Magda V - Apr 2015
Algehele gradering
Voldoen aan alle verwagtinge.
Werner L - Apr 2015
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Lees meerJean N - Apr 2015
Algehele gradering
Beeldskoon en perfek vir ontspan!
Jorette P - Apr 2015
Algehele gradering
Verblyf is gebruik vir oornag vanaf Kaapstad na Pretoria.
Marietjie U - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker!
Deon V - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs!
Lees meerJohan S - Jan 2015
Algehele gradering
Gariep is 'n goeie oornagplek, maar die akkommodasie was teleurstellend.
Lees meerZelda S - Des 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Waschbank River Lodge se terugvoer
Goeie dag Zelda Spies
Baie jammer dat jy so voel oor ons kamers en plek, dit is ongelukkig ons tipe decor wat ons by Waschbank River Lodge bied. Hier by Waschbank is dit 'n plaas atmosfeer. Ons het juis die plek so gebou vir 'n ander tipe gevoel en nie 'n 5 ster Hotel gebou nie. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Groete Bestuur.
Mark K - Des 2014
Algehele gradering
Great plek!
Quintin C - Sep 2014
Algehele gradering
Ideaal om bietjie van die alledaagse gejaag weg te breek.
Ilse B - Jun 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld, eenvoudig tog stylvol!
Mavourneen W - Jan 2014
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, goeie diens en waarde vir geld.
Litha M - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker geëet en geslaap.
Silvia N - Jul 2014
Algehele gradering
Koud, maar warm en gerieflik in die kamer.
Sarie H - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik, wonderlik.
Chrizanda B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lekker rustig en naby aan die natuur. 'n "Stunning" omgewing!
Noeline S - Feb 2014
Algehele gradering
To stay so close to such a big river is wonderful
Juan V - Jul 2014
Algehele gradering
Gehalte vir geld en vriendelike personeel.
Raymond H - Apr 2014
Algehele gradering
Lekker geslaap en geëet, sal weer!
Annie R - Nov 2014
Algehele gradering
My kinders het daar oorgebly en hulle was baie tevrede en het baie welkom gevoel.
Erika S - Des 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was teleurstellend.
Lees meerRiaan B - Des 2014
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Gerhard R - Jan 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Nico T - Nov 2014
Algehele gradering
Die slaapplek was mooi, maar die eenhede was swak.
Alett C - Des 2014
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie.
Othilje P - Des 2013
Algehele gradering
Pragtige plek met gasvrye mense.
Kevin Z - Sep 2013
Algehele gradering
Beautiful environment and friendly staff.
Michelè D - Jul 2013
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
Elize E - Mrt 2013
Algehele gradering
We would like to thank the chef for allowing us to have a late dinner,
Dalene V - Des 2013
Algehele gradering
Hulle het BAIE moeite vir ons gedoen.
Jenniferq V - Jul 2013
Algehele gradering
Skoon, eenvoudige verblyf vir die reisiger wat die meer basiese tipe akkommodasie verkies.
Lees meerEdward R - Des 2012
Algehele gradering
Fantastic
Tina M - Apr 2011
Algehele gradering
We enjoyed the overnight stay.
Stoffel B - Des 2010
Algehele gradering
Pleasant surroundings and good service.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waschbankplaas, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang