Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waschbank River Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waschbankplaas, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte oornagplek vir moeë reisigers nie, dit is ook ideaal vir 'n ontspanne vakansie ver weg van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in pragtige en unieke selfsorg- of bed en ontbyt-eenhede wat elk 'n bekoorlike uitsig oor Suid-Afrika se grootste rivier bied. Waschbank se restaurant bedien tradisionele, watertand gekookte etes of buffets - nes jou ouma dit sou gemaak het!

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Doendinge op die perseel sluit visvang, voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Gesinne kan hier kwaliteittyd saam deurbring en swaar en moeë harte kan weer hoop en vrede vind. Waschbank River Lodge voorsien kalmerende stilte, indrukwekkende sterre en die rojale rivier om jou te bederf met net die beste wat Suid-Afrika het om te bied saam met hartlike Karoo-gasvryheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 495 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andre P
Saam met lewensmaat
5.0
Everything is excellent 110%. Very nice stay. Very nice stay, location and very beautiful environment. We will go there again. The pers...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Bert K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon, mooi uitsigte van die rivier. Als was in goeie toestand, skoon en netjies. Met mooi uitkyke, en sommer ook 'n vinnige voël kyk sessi...
Sien meer
Aug 2024
Tizanne D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en verwagtinge oortref. Baie lekker gebly. Mooi uitsig. En baie vriendelike diens.
Jul 2024
Zaira S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, warm en vriendelik. Kan net aan die stortkop werk wat nie verstel kan word nie. Nou staan jy in yskoue water om die krane te stel vir warm wat...
Sien meer
Jul 2024
Talita P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome Zelmarie en haar span is die beste. Yolanda, Sukie en Friday. Dankie vir julle puik diens.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 495

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Waschbankplaas, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Waschbank River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waschbankplaas, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a334c401bb912851acb48aa264fa9510a56fda4746a96d06c0145f76dc41f3350a8a8e633321156b801c1be5226fca5f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 495 5 1 5 Waschbank Farm R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.611599690125 25.45800447464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang