WaTa House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-laan 10B, Felixton, 3875, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 750 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
WaTa House is 'n bekoorlike huis in 'n veilige kompleks in Felixton. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met skilderagtige uitsigte oor suikerrietlande en golwende heuwels. Hierdie plekkie is die ideale toevlugsoord vir gesinne of groepe wat uit die stad se gewoel wil ontsnap.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 10 volwassenes en 'n baba. Die slaapkamers het elk óf 'n koninggrootte-bed, of 'n dubbelbed, óf 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n ekstra enkelslaapbank en 'n bababedjie. Die badkamers het elk 'n toilet, wasbak, en óf 'n stort en 'n bad óf net 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei na 'n sitarea met sitplek. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en lugversorging.
Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n groot, privaat tuin met 'n swembad, 'n trampolien en 'n speelarea vir kinders. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis beskik ook oor 'n omsetter wat die ligte, TV, WiFi, dakwaaiers in die slaapkamers en sekere kragproppe kan aandryf. Die dorpie spog met 'n 9 putjie-mashiegholfbaan wat gerieflik nabygeleë is. Navrae oor kostes kan by die klubhuis gedoen word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Church-laan 10B, Felixton, 3875, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-laan 10B, Felixton, 3875, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang