Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watawiew

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramasingel 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6645, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Watawiew is die onderste gedeelte van 'n pragtige huis met 'n uitsig oor die rivier en see. Aan die agterkant van die huis is die Pauline Bohnen-natuurreservaat met al sy wild en plantegroei. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid is op die grondvloer en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens, waarvan een slaapkamer in 'n koningingrootte-bed omskep kan word en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea is oopplan na die kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis is sowat 800 m vanaf die rivier en 1,3 km vanaf die hoofswemstrand.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Inverroche-distilleerdery, Lappiesbaai-strand, voetslaanroetes en die Blombos-museum vir argeologie in. Die eenhede is stapafstand vanaf 'n restaurant, koffiewinkel en wegneemetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Watawiew
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Panoramasingel 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6645, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watawiew het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramasingel 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6645, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7690054bd686eeab0412a38aa97faea1f9fc7843dca1dd50889fa0eb7c7fbc7ec82f66d715e633eba5f47d956e5b5483fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 8 Panorama Crescent Still Bay East 6645 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.367362818211 21.42109642758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang