Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water on Waldrift Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Water on Waldrift Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Natasha V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Bitter mooi, baie tegemoetkomend, skoon en veilig. 5 ster.

Bitter mooi, baie tegemoetkomend. Skoon en veilig.

Yolanie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanie V

Een van die lekkerste gastehuise waar ons nog gebly het, 'n volpunte ervaring.

Vriendelike personeel. Stylvolle inhoud. Netjiese kamers. Aangename atmosfeer. Besonderse goeie ervaring gewees om hier oor te slaap, my eerste keuse indien ek ooit weer in die area is.

Liana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Pragtige plek!

Sal definitief weer 'n geleentheid maak om die gastehuis te besoek. Ongelooflike mooi en lekker plek!

Estelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Waarde vir geld.

Dit was baie gerieflik, mooi en rustig. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Water on Waldrift Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi en eerlike resensie Estelle.
Hoop om jou weer in die toekoms te huisves.
Groete
Lize

Water on Waldrift Guesthouse
Catheleen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B

Pragtige venue, verblyf en diens

Van buite af is die verrassing groot as jy die pragtige venue binne sien. Ons het heerlik gebly, en dit was te kort.

Nadia B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Pragtige plek, heerlike verblyf!

Dis al ons 2de keer by Water on Waldrift, en sal definitief weer daar bly. Pragtige venue en gastekamers, baie smaakvol gemeubileer en beddegoed is van baie goeie gehalte. Water on Waldrift het 'n ongelooflike atmosfeer en die diens is uitstekend. Dankie!

Annatjie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H

Lize gee dadelik aandag aan jou behoeftes!

Afgesien van die een oggend se koue badwater en dié kamer van my dogter wat haar klere in ons kamer moes hang a.g.v. hangkas wat nog nie reg was, was ons tevrede! Stil en lekker plaasatmosfeer!

Water on Waldrift Guesthouse se terugvoer

Hi Annatjie

Dankie vir jou terugvoer. Ons het reeds 'n ekstra geyser ingesit sodat al ons gaste warm water terselfde tyd kan geniet.
Die hangspasie is ook iets van die verlede!

Hoop om julle binnekort weer te sien.

Vriendelike Groete
Lize

Water on Waldrift Guesthouse
Albertus V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Baie luuks en netjies.

Baie netjies en luuks. Dit het my grootste verwagtinge oortref, sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand anders.

Water on Waldrift Guesthouse se terugvoer

Dankie Bertie!
Ons is bly jy het jou tyd hier by ons geniet en ons hoop om jou weer te sien.
WoW groete,
Lize

Water on Waldrift Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Johannesburg-pad 1939, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03eafc7fb0046d4f71864ac0f96a39b3428d97a911cee826e658e7dd8fe6dccc8b0ef9bb54769e545fba3cd4d36682aa8756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1939 Old Johannesburg Road Vereeniging 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.611448030227 27.938134672053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang