Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Hideaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Lauren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderful. Such a tranquil environment to escape the hustle and bustle of the city. Lovely walking routes and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustig in die natuur en heerlike wegbreek van stad. 'n Heerlike, rustige wegbreek. Gerieflike huis met alles wat benodig word. Heerlike kampvuur boma, sterrekyk en vele meer. 'n Bonus so naby aan Marakele-Nasionale Park wat die moeite werd is om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Wonderful quiet place. Very nice and quiet place with lovely hosts. Very close to the entrance of the Marakele National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier en tuis gevoel. Dit was baie goed! Ek kan dit aanbeveel. Daar is heerlike speletjies in die kas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Lang verblyf
4.4
Okt 2023

Fantasties. Indien jy 'n rustige plaasatmosfeer wil waardeer, waar jy geen voertuie hoor nie, aandgeluide kan hoor, en weer goeie gesinstyd wil ondervind, dan is dit hier. Die perde en honde is so vriendelik, kom groet jou elke dag. Ek sal enige tyd weer daar gaan deurbring. Die swembad is so mooi, jy kan gaan afkoel op warm dae. Die swembad is 'n klein entjie se stap van die huis af. Die selfoonopvangs is nie baie goed nie, maar as jy bietjie rondbeweeg kan jy tog die foon in noodgevalle gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mary Ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2023

Bederf-blyplek in die bos! Die lieflike stoep verwelkom jou met ope arms! Die huis is baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig kry en die groot swembad is net so lafenis in die bosveldhitte. Ons het lekker gekuier in die boma en die vriendelike honde en entoesiastiese perde, asook nuuskierige meerkatte geniet. Die onverwagse bederfbeskuit; lekkertjies en koue water in die yskas is ook uiters bedagsaam - ons kom beslis weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Judi G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Pragtige natuurskoon, fantastiese uitsigte, rus en vrede sonder die piep van 'n selfoon! Waterberg Hideaway is gerieflik geleë en maklik om te kry op pad uit Thabazimbi na Marekele Nasionale Park toe. Die huis is weggesteek in die bosse aan die voet van een van die Kransberg se manjifieke kranse, en sorg dus vir pragtige natuurskoon en absolute vrede. Perfekte plek om te ontspan en eintlik ordentlik vir 'n slag regtig te rus. Alles wat jy nodig het word verskaf, en die lapa-area is uitstekend toegerus vir laat aande om die vuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Die beste bosveld ondervinding ooit. Die ligging is baie mooi. Die bed is gemaklik. Die boma en swembad is baie ontspannend. Die staproetes is baie mooi en uitdagend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli R
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Heerlike wegbreek in die bos. Pragtige natuurskoon. Baie oulike plek in die bos, die eenheid het alles wat mens benodig vir 'n paar dae se wegbreek. Die stilte, natuurprag en die sterre in die aand is waarlik iets om te waardeer. Die 3 honde is die beste stapmaats en het die oulikste persoonlikhede. Die perde is ook oulik en baie mak. Beslis 'n plek om te oorweeg as mens wil wegbreek van die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Vir mense wat van regte boservarings hou. Baie goed toegerus. Pragtige omgewing en baie oulike honde! Die perde is ook baie vriendelik! Voëlkykerparadys met lekker stapplek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinhild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenongrylaan, Groothoek-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABiFVyWx8muXMxbYnSdaMQEylqykrAvn83ARidJ8rGBMlV3blKt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 521 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Lenong Drive Farm Groothoek 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.498974505431 27.547246020749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang