Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterbessiebos Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Daleen M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gekuier daar. Dit was fantasties. Perfekte weggesteekte juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Dankie vir jou vriendelike woorde! Was lekker om jou te leer ken! Sien uit om julle weer hier te onthaal! Groetnis Myra

Shirley S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Sprokiesmooi. Goed ingerig. Voel soos huis. So goed ontvang. Myra het ons met soveel liefde ontvang. Alles was net perfek. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Ons huisie was goed ingerig. Lekker gerieflike bed. Skoon. Mens kon in die aand op die lekker stoep sit en net al jou sorge vergeet saam met die uile en die nagapies. Wat 'n lekker ervaring. Die huisie is soos 'n sprokie in 'n woud. Beslis iets om te belewe. Ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Baie dankie Shirley. Ek sien ook beslis uit om julle weer te sien' Groetnis

Marlyn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

'n Pragtige houthuisie tussen die mooiste natuurskoon waar jy rus vir jou siel vind. Dis prentjie-mooi. Die plekkie was skoon en netjies. Als wat ons nodig gehad het vir 'n wegbreek met mooi herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridovhona G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Amazing. It was super amazing, I really can’t complain. The place was amazing and very beautiful. The owner is friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Dear Ridovhona, thank you for your kind words. I really look forward to welcoming you again to our place. Kind regards, Myra

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Hi Notties, jammer julle het nie melk gehad nie. As ons bewus was, het ek dadelik melk oorgebring. Jammer om te hoor julle het koud gekry! Het julle die verwarmer aangeskakel en die lekker dik kombers in die kas ook gebruik?

Liezel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

So tranquil. We enjoyed it. So peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Hi Liezel, bly julle het lekker gebly by ons!

Amukelani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfect for couple to rest and reconnect. The sounds of water down the stream, insects, and birds complete the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Thank you for your kind words, Amukelani. It was such agood experience to get to know you. Blessings

Celeste S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was 'n wonderlike ervaring in die pragtigste woud en idilliese cottage. Waterbessiebos Cottage het absoluut al ons verwagtinge bevredig en oortref. Dis 'n pragtige cottage wat toegerus is met alles wat jy nodig het. Dis absoluut idilies en was perfek vir ons huweliksherdenking. Dis rustig in die pragtigste woud, maar wel ook naby genoeg aan soveel toeriste aantreklikhede. Myra en haar man is dierbare, gasvrye mense en ons sal enige tyd Waterbessiebos Cottage aanbeveel en ook weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Dankie vir jou vriendelike woorde Celeste! Dit was lekker om julle te leer ken en gaste soos julle motiveer ons om steeds harder teprobeer om ons gaste 'n lekker tyd te gee. Groetnis

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Unieke woudervaring. Baie dankie aan Myra wat ons met soveel gasvryheid ontvang het en jou heerlike tuisgebakte beskuit. Die argitektoniese ontwerp van die huisie en sy dek in die bos maak dit baie besonders. Die mingerhoutbome en varings in die woud gee baie karakter aan die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Baie dankie via jou vriendelijke woorden, Hendrik. Bly julle het de kuier so geniet. Vriendelike grote Myra

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Relaxing. I simply loved the nature except the mopani worm or mopani moth screaming 24/7, but other than that it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Myra
Waterbessiebos Cottage
Hi Liezel, I'm glad you enjoyed the nature so much. I apologise for the screeching of the mopani moth, but that is, unfortunately, also a part of the nature around us. Kind regards, Myrs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Myra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela 165-plaas, GV65-5, GV 65, R528, Georges-vallei, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86526883982f4d92dfccd9294f701ab89052287de78bd84a0408c4bf526d9bf52d3ee3c1896e61d89cb3db483e5ec66c2e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 84 5 1 5 Farm Pusela 165 GV65-5 On GV 65 on R528, 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.849953797821 30.130540788141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang