Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterbessiebos Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Myra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Waterbessiebos Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Daleen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Baie lekker gekuier daar.

Dit was fantasties. Perfekte weggesteekte juweel van 'n plek.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde! Was lekker om jou te leer ken! Sien uit om julle weer hier te onthaal!
Groetnis
Myra

Waterbessiebos Cottage
Shirley S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S

Sprokiesmooi. Goed ingerig. Voel soos huis. So goed ontvang.

Myra het ons met soveel liefde ontvang. Alles was net perfek. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Ons huisie was goed ingerig. Lekker gerieflike bed. Skoon. Mens kon in die aand op die lekker stoep sit en net al jou sorge vergeet saam met die uile en die nagapies. Wat 'n lekker ervaring. Die huisie is soos 'n sprokie in 'n woud. Beslis iets om te belewe. Ons sien julle gou weer!

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Baie dankie Shirley. Ek sien ook beslis uit om julle weer te sien' Groetnis

Waterbessiebos Cottage
Marlyn B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn B

'n Pragtige houthuisie tussen die mooiste natuurskoon waar jy rus vir jou siel vind. Dis prentjie-mooi.

Die plekkie was skoon en netjies. Als wat ons nodig gehad het vir 'n wegbreek met mooi herinneringe.

Ridovhona G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridovhona G

Amazing.

It was super amazing, I really can’t complain. The place was amazing and very beautiful. The owner is friendly and very helpful.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dear Ridovhona, thank you for your kind words. I really look forward to welcoming you again to our place.

Kind regards,
Myra

Waterbessiebos Cottage
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liezel B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel B

So tranquil.

We enjoyed it. So peaceful.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Hi Liezel, bly julle het lekker gebly by ons!

Waterbessiebos Cottage
Amukelani N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amukelani N

Perfect for couple to rest and reconnect.

The sounds of water down the stream, insects, and birds complete the experience.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, Amukelani. It was such agood experience to get to know you. Blessings

Waterbessiebos Cottage
Celeste S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Dit was 'n wonderlike ervaring in die pragtigste woud en idilliese cottage.

Waterbessiebos Cottage het absoluut al ons verwagtinge bevredig en oortref. Dis 'n pragtige cottage wat toegerus is met alles wat jy nodig het. Dis absoluut idilies en was perfek vir ons huweliksherdenking. Dis rustig in die pragtigste woud, maar wel ook naby genoeg aan soveel toeriste aantreklikhede. Myra en haar man is dierbare, gasvrye mense en ons sal enige tyd Waterbessiebos Cottage aanbeveel en ook weer gaan besoek.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde Celeste! Dit was lekker om julle te leer ken en gaste soos julle motiveer ons om steeds harder teprobeer om ons gaste 'n lekker tyd te gee. Groetnis

Waterbessiebos Cottage
Hendrik V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Unieke woudervaring.

Baie dankie aan Myra wat ons met soveel gasvryheid ontvang het en jou heerlike tuisgebakte beskuit. Die argitektoniese ontwerp van die huisie en sy dek in die bos maak dit baie besonders. Die mingerhoutbome en varings in die woud gee baie karakter aan die verblyf.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Baie dankie via jou vriendelijke woorden, Hendrik. Bly julle het de kuier so geniet.
Vriendelike grote
Myra

Waterbessiebos Cottage
Liezel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Relaxing.

I simply loved the nature except the mopani worm or mopani moth screaming 24/7, but other than that it was perfect.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Hi Liezel, I'm glad you enjoyed the nature so much. I apologise for the screeching of the mopani moth, but that is, unfortunately, also a part of the nature around us. Kind regards, Myrs

Waterbessiebos Cottage
Frik P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Baie rustig

Ongelooflike voël lewe en die naggeluide van die bos is uit die boonste rakke met die nagape wat die heelnag gesels. Myra is ook 'n aangename gasvrou.

Ansonia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansonia M

Rustig, kalm, gemoedelik, fantastiese gasvrou.

Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is ongelooflik mooi. Goed vir die siel. Kalm.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie Andonia! Sien uit om jou weer hier te ontvang! Groetnis

Waterbessiebos Cottage
Liezel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liezel D

Hang af wat soek jy.

Dis rustig en veilig. Baie netjies, maar baie mufwerige reuk. Dis seker te verstane omdat dit in die bos is, ek weet nie. Honeymooners en romantiese naweek, sal ek sê ja. Mense met kinders, sal ek sê nee. Padaanwysings is deurmekaar gegee op die webtuiste. Toe ons ry, het ons ook nie geweet waar ons sleutel moet los nie. Bed het lekker geslaap. Selfoon sein is baie swak/geen.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Hi Liezel
Baie dankie vir die terugvoer. Wat die muwwe reuk betref, dit is nie binne die kothuis nie, maar omdat ons kothuis in 'n vlei-area is, is daar wel 'n muskus reuk van die bos. Wat die kinders betreff, omdat dit 'n oopplan is, kan dit 'n probleem wees vir mense, maar ons gaste met kinders het dit nog nie 'n probleem gevind nie. Padaanwysings is moeilik aangesien die GPS mense kan verwar, maar ons help graag. Wat ons selfoonsein betref, ons WiFi kode se opvangs is uitstekend en ons gee dit graag vir ons gaste. Vriendelike groete.

Waterbessiebos Cottage
Jasmyn M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmyn M

Dit was ongelooflik lekker. Gevoel soos 'n tropiese eiland.

Ons het in julle tuin verloof geraak Saterdag. Ons sal vir seker weer daar gaan rus en net met 'n bakkie ry die kar was bietjie laag. Maar overall dit was vreeslik lekker en baie rustig. Baie dankie.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Wonderlike nuus. Baie geluk met jul verlowing. Sooo bly julle het sulke goeie herinneringe. Ons sien uit om julle weer hier te onthaal. Groetnis

Waterbessiebos Cottage
Bianca B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Asemrowend mooi en rustig!

Die woonstel is baie goed ingerig. Dis mooi privaat, pragtig in die would en baie mooi skoon. Ons sal vir seker weer kuier!

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Groetnis, Myra.

Waterbessiebos Cottage
Fiona B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B

Rustigheid omring met liefde.

Dit was 'n wonderlike naweek met soveel vreugde en vrede in my gemoed. Sal altyd enigetyd weer gaan kuier. Dit was kos vir my siel, die natuurprag die hele omgewing binne en buite. Asook die vriendelikheid van Myra en haar man.

Juanri J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanri J

Lieflike huisie met pragtige uitsig en lieflike gashere.

Die kothuisie is tussen die bome gebou met 'n lieflike uitsig en veilige stap en ontdekkingsruimte.

Marlize B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Heerlike, rustige wegbreek in die woud.

Myra is 'n wonderlike gasvrou. Die bos en tuin is ongelooflik mooi en rustig. Ons het heerlik gekuier. Dankie.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie Marlize, ons sien uit om julle weer eendag hier te ontvang. Groetnis.

Waterbessiebos Cottage
Tumelo R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo R

Very pleasant stay.

Myra is the sweetest person and welcomed us with open arms and I wouldn't mind coming back. However I would highly appreciate if the poolside gets some much needed maintenance, nevertheless Waterbessiebos Cottage offers peace and tranquility away from the city life.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dear Tumelo, thank you for your friendly words! Much appreciated. If you meant that there were lots of leaves, unfortunately, we are in a season where our trees are dropping leaves all the time and do keep in mind, our pool is not painted blue, bur grey/black, so the impression is dark.

Waterbessiebos Cottage
Sebastiaan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan M

Beautiful and calming experience.

Great service and friendly staff made the whole experience worth while. Such a lovely nature environment.

Arno V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Onbeskryflike rustigheid en natuurprag!

Ons sal die plekkie aan almal baie sterk aanbeveel! Die kliëntediens was puik en die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Die houthuis sit 'n paar meter bo 'n lieflike groen erf in die middel van 'n digte woud. Die ligging voel baie privaat en eenkant. Dit was 'n plesier om te kon slaap tussen deur die bosgeluide. Die geriewe binne die huis was meer as voldoende met 'n pragtige badkamer en praktiese kombuisie om by te kan kos maak. WiFi het dinge maklik gemaak om in kontak te kon bly met die buitewêreld.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Baie dankie, Arno. Dit was 'n heerlike ervaring om julle te leer ken. Ek sien uit om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike Groete,
Myra Visser

Waterbessiebos Cottage
Leander A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leander A

Baie rustig en mooi omgewing.

Baie ontspannende area.

Jako M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jako M

Salig!

Die ligging is fantasties vir 'n boservaring, die ontwerp van die houthuis briljant om die omgewing te kan waarneem en om die bosgeluide te hoor. Kliëntediens was puik en vriendelik. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer 'n draai maak.

Adele M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M

Heerlike en rustige wegbreekplekkie.

Waterbessiebos was heerlik en rustig en dis al wat mens nodig het om af te skakel van die besige dorpslewe.

Samantha D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Samantha D

Wonderlike ligging, slegte onderhoud.

Die ligging is fantasties en dis werklik baie mooi. Maar daar was geen warm water en die gasstoof het nie gewerk nie. Die eienaar was wel baie vriendelik en het vinnig gehelp.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Jammer om te hoor dat jy "n negatiewe belewenis by ons gehad het. Ons het pas oorgeskakel na sonkrag juis om dit meer gerieflik vir ons gaste te maak tydens kragonderbrekings, maar ervaar nog groeipyne en alhoewel ons 'n gasgeyser het, het die pomp se waterdruk verswak met 'n kragonderbreking. Ons werk daaraan om dit te verbeter. Ons gasstoof is splinternuut en moet net korrek aangeskakel word. Daars geen verf in die kothuis nie. Die houtpaneelwerk is behandel met 'n akriel "wash" en geseel met 2 lae vernis om die houtgryn nog te sien. en kry baie komplimente daarvoor.
Die kothuis is ontwerp as 'n semi-boservaring en word as sulks bemark. Dit is gelee tussen hoe inheemse bome wat dit relatief koel hou en 'n waaier help om verdere verkoeling te verskaf, sonder om die ambience te versteur deur 'n lugreelaar.

Waterbessiebos Cottage
Edmond M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Edmond M

My stay was not too bad.

The place requires aircon during summer season and some painting inside.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

We apologise for not having an aircon and neither a TV as we felt that is not conducive to the whole ambiance of our place. We do have a fan and the cottage is situated under the shade of magnificent indigenous trees. We also did not paint out the cottage, but instead used an acrylic varnish wash to bring out the wood grain.

Waterbessiebos Cottage
Melvena V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V

Heerlik rustig in die bos!

Dankie vir 'n lekker kuier by julle. Dit is werklik rustig en afgesonder.

Lesley W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley W

A haven in the trees, perfect for the soul.

Just perfect, loved it.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dear Lesley, thank you for your kind words!
It was a delightful experience to have you three ladies as guests and a bonus to experience our place through your eyes!
Blessings,
Myra

Waterbessiebos Cottage
Steven R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven R

Baie mooi.

Ons was vriendelik ontvang en die woonplek was perfek vir 'n naweek weg.

Salome W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome W

Beautiful view to wake up to.

Amazing owners and they were great host. Beautiful place with great view.

Debbie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Absolutely beautiful accommodation.

Highly recommend honeymoon cottage, breathtakingly beautiful cottage set in serene surroundings.

Ursula V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V

Enige tyd weer.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Die huisie is pragtig binne, skoon en netjies. Alles is tot jou beskikking. Mooiste plantegroei en bosgeluide in die aand. Die eienaar gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Ek en my man sal definitief weer gebruik maak van die kothuis.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie Ursula, vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken. Groetnis, Myra Visser

Waterbessiebos Cottage
Zonika D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika D

Romantiese wegbreek in die woud.

Waterbessiebos is 'n plekkie reg uit 'n sprokiesverhaal. Ek en my verloofde het dit so geniet! Dit is pragtig. Die ligging is ideaal en die huisie is skoon en netjies. Ons het geen tekort gehad aan iets nie. Myra is 'n wonderlike gasvrou, ongelooflik vriendelik en tegemoedkomend. Ons sal beslis terugkeer.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Baie dankie Zonika! Dit was vir ons ook 'n goeie ervaring om julle te leer ken en sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Groetnis, Myra Visser.

Waterbessiebos Cottage
Belia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belia B

Gemaklik en genotvol.

Ons was baie tevrede met die kothuis. Die ligging is fantasties. Die eienaar mag dalk 'n televisie of onmiddellike toegang tot internetdienste oorweeg. Die stilte in die aand was ongelooflik en het gesorg dat ons heeltemal uitgerus het.

Jason S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

What you expected is what you got - wonderful.

The photos of Waterbessiebos Cottage are beautiful and often they set a false sense of expectation. Happy to say that what you saw in the photos is just as beautiful as it is in reality. A very serene setting that is ideal for a couple to just break away, read a book, drink coffee and get to know each other again. Will certainly put this on my list of favourites!

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Thank you Jason. It was great to get to know you. Kind regards, Myra

Waterbessiebos Cottage
Johan M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Gemoedsverfrissende wegbreek.

Alles soos ons dit wou gehad het. Netjiese en knus houthuisie in 'n prag omgewing.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Johan. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Groetnis, Myra Visser.

Waterbessiebos Cottage
Wentzel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wentzel S

Dit was n heerlike ervaring om in 'n houthuis in die bos te bly.

Die blyplek is geleë in 'n pragtige tuin waar jy onbeperk kan rondbeweeg en 'n glasie wyn onder die groot bome kan geniet.

Adri D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Wonderlik.

Sprokiesmooi, wonderlike gasheer, perfek toegerus.

Lynette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Ongelooflik. Stil en rustig.

Hierdie was die eerste keer wat ek en my man alleen weg was in 9 jaar en dit was ongelooflik. Ons sal definitief weer daarheen gaan vir 'n kuiertjie. Ons het dit op geniet!

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Waterbessiebos Cottage
Henry K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry K

Onvergeetlike verblyf.

Ons het dit baie geniet by Waterbessiebos en sal beslis weer 'n draai maak as ons weer in die area is.

Walter P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter P

Fantasties.

Beslis alles wat ek verwag het en meer. Heerlike wegbreek in die stilte. Pragtige ontwerp en afwerkings. Sal beslis weer daar oorslaap.

Chris S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Pragtige ligging.

Pragtige plek in die bos. Het alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer gaan.

Vera W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W

Heerlike wegbreek-geleentheid ─ mooi voëllewe asook heelwat vermaak deur die eekhorings.

Sien sterre.

Carlo D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo D

Voortreflike oornagverblyf naby Tzaneen.

Wonderlike verwelkoming en gasvryheid. Voortreflike oornag cottage met 'n bos omhulde rustige ervaring.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dit was ‘n heerlike ervaring om julle the leer ken. Dankie vir die vriendelike woorde. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groetnis

Waterbessiebos Cottage
Danie F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie F

Baie mooi omgewing.

Baie lekker in Waterbessiebos gebly, soveel bosgeluide gehoor, nagapies gesien. Perfekte plek om te herlaai.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Baie dankie, Danie. Ons hoop ons sien julle spoedig weer.
Groetnis, Myra.

Waterbessiebos Cottage
Heleen K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K

Saligheid.

Pragtige natuurskoonheid!

Jose V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose V

Dit was pragtig! Dit voel of ons vir 'n naweek in die Amazone was, in luukse gerief.

Dit is die plek om heen te gaan as jy wil wegkom van die dorpslewe. Romanties en privaat. Ons het puik diens en ondersteuning ontvang en kon vir niks meer gevra het nie. Die was baie veilig en dit het gevoel soos verblyf in die middel van 'n woud. Groot oopskuifvensters laat die bosgeluide binnekom. Van binne lyk die boomhuis soos 'n luukse hotel.

Janet K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

So na aan die natuur as wat kan kom!

Kyk uit vir die GV65 nommer (GV64 is'n hoenderbesigheid en duidelik gemerk) en nie vir Waterbessiebos Cottage aanwysings nie wanneer die afdraai vanaf die R528 gesoek word. Waterbessiebos is prentjiemooi en mens hoor die natuur se musiek daar met voëls, 'n donkie in die verte en uile wanneer die son sak. Die eenheid is van hoogstaande gehalte en dienooreenkomstig toegerus. As jy werklik wil rus kom gerus hierheen maar die ligging maak dit ook perfek om as basis te dien vir verkenning van die omgewing wat baie het om te bied. Die erf is omhein en toegang word verkry deur 'n elektriese hek. Die swembad is nie by die eenheid geleë nie maar wel gerieflik naby. Stap gerus deur die asemrowende mooi tuin en waardeer al die harde werk wat al daar gedoen is. Myra is fantastiese wonderlike gasvrou en ons sal graag terugkeer na Waterbessiebos sodra daar weer 'n geleentheid is.

Leoni K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni K

'n Argitek-ontwerpte boomhuis!

Waterbessiebos Cottage is die perfekte manier om van alles te vergeet. Dit voel of 'n mens heeltemal afgesluit is van die buitewêreld en net kan ontspan tussen die bome en varings. Ons sal definitief teruggaan - ons beplan klaar ons volgende wegbreek na die boomhuis. Dis 'n luukse in die bos!

Cecile F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile F

Dit was baie spesiaal.

Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die omgewing is pragtig en die huisie was net reg vir ons behoeftes. Ons het dit vreeslik baie geniet en sal weer eendag daarheen wil terugkeer.

Amanda M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Die plek om te bly as jy rus soek vir jou siel.

Voortreflike ontvangs en verblyf. Werklik die moeite werd as mens wil wegkom van die besige buitewêreld.

Marlynn M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlynn M

Stil en rustig tussen die bome met net die natuur se geluide.

Mooi skoon. Roete beskrywing se laaste gedeelte nie baie duidelik. Kan dit verbeter.

Chrizan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizan D

Absolutely beautiful.

This beautiful private cottage exceeded our expectations by far. Wish we had stayed longer. Loved the hospitality and the furry friends that came to greet everyday. Will definitely go again.

Andre B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Rustige ontspanning met hope suurstof.

Heerlike ervaring om batterye te laai veral aan die einde van 'n uitmergelende jaar. Pragtige omgewing, oulike blyplek met alles wat nodig is om tot verhaal te kom. Haal net diep asem en geniet die bos.

Quintin G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin G

Ideale wegbreek.

Ongelukkig was ons net vir 1 nag in die omgewing, maar sal beslis wil teruggaan. Die rustigheid in die bos is onbeskryflik en vir 'n paar dae se "unwind" is daar nie 'n beter bestemming nie. Ongelooflik netjies, stil en absoluut ideaal om net jouself te vind.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie Quintin, ons sal verseker uitkyk vir julle.

Waterbessiebos Cottage
Corne B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Baie lekker en rustig.

Ek sal enige tyd weer daar aanklop om te ontspan in die rustige buitelewe.

Rudie F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie F

'n Stukkie paradys.

Die ideale plek om te ontsnap van die daaglikse harwar. Vanaf die eerste oomblik wat ons ingestap het, het ons welkom gevoel. Myra het spesiaal moeite gedoen met 'n ekstra matras en wat 'n lekker verrassing was die sjokolade op elkeen se handdoek wat spesiaal uitgepak was op elkeen se slaapplek. Die natuur en pragtige tuine het tot ons sielsrus bygedra.

Renier B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Pragtige natuurskoon, stil en rustig.

Sal aanbeveel dat die eienaars dit oorweeg om moontlik 'n TV te installeer.

Susan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Pragtige plekkie met baie vriendelike eienaars!

Ons kuier was baie kort, maar ons het dit werklik geniet. Die kuier deur die lieflike tuin, met Myra se gesels oor al die bome, was iets om te onthou.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Baie dankie Susan, vir jou vriendelike woorde. Dit was vir ons ook 'n heerlike ervaring om met julle kennis te maak. Groetnis, Myra.

Waterbessiebos Cottage
Sven O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sven O

Stay was great.

Enjoyed the stay very much. Loved the location and the surroundings of the cottage! My only concern, seeing that cell phone signal is very poor to none existing the cottage should have WiFi connection. Other than that, I would recommend the cottage to anyone looking for some paece and quiet.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dear Sven,

It is with great delight that I now can announce that we do have Wi-Fi Internet access available.

Kind regards,
Myra Visser

Waterbessiebos Cottage
Pieter E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Totale rustigheid ervaar.

Ek en my dogter het baie lekker gebly as deel van ons "road trip." Die kothuis is 'n klein juweel omring deur pragtige bome. As jy wil rustigheid soek, is dit die plek. Baie dankie Myra vir werklik aangename verblyf.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie, Pieter vir die vriendelike woorde! Ons sien uit om julle weer by ons te onthaal. Vriendelike groete, Myra

Waterbessiebos Cottage
Laetitia N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia N

10 uit 10

Juweel in die bos. Myra het ons met ope arms verwelkom en ons het heerlik gerus. Dit is voorwaar 'n pragtige area. Wens ons kon langer gebly het.

Waterbessiebos Cottage se terugvoer

Dankie Leatitia! Sien uit om julle weer op 'n volgende kuier by ons kothuis te ontvang.
Vriendelike groete,
Myra

Waterbessiebos Cottage
Madelein M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Baie lekker gebly in die moderne kothuis.

Die kothuis is ongelooflik mooi en modern, omring deur 'n woudagtige tuin. Ons het so lekker gebly en gerus. Sal beslis weer soontoe terug gaan.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alta D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Absolute feetjieland met baie privaatheid.

Dit was nou baie lekker. Wens ek kon 'n week daar bekostig. Mens het soveel privaatheid omsingel in natuur. Ons was twee meisies alleen en het steeds baie veilig gevoel met die eiendom wat goed omhein is. Ek sal verseker die plekkie voorstel, daar is niks waaroor ons kan kla nie. Net feetjieland van begin tot einde, fantasties!

Lise G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G

Heerlik rustig.

Ons het die rustigheid van die natuurlike bos baie geniet tog was die plekkie maklik bereikbaar en glad nie ver van die besienswaardighede nie.

Desiree N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Fantastiese plekkie met als wat jy nodig het in die mooiste omgewing.

Hier kan jy weer jou batterye laai. Heerlik ontspan in die mooiste natuurskoon.

Madelein L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Magical!

Ons verblyf by Waterbessiebos Cottage was absoluut onvergeetlik. Die kothuis is gerieflik ingerig, gemaklik en baie netjies. Die groot skuifvensters bied 'n onbelemmerde uitsig oor bos. Die stilte is tasbaar en laat jou vergeet van die wêreld daar buite. Die badkamer is besonders en ek het 'n lang en ontspanne bad geniet. Ek het lekker gesit en boeklees op die bank voor die venster, maar het so deur die lees aan die slaap geraak a.g.v. die rustigheid en van die natuur om my. Myra is 'n baie goeie gasvrou en het vir ons van al die besienswaardighede in die omgewing vertel. Die woefies wat vir ons kom kuier het, was natuurlik vir ons 'n pluspunt. Aande in die bos is 'n belewenis. Terwyl ons lekker op die dek gebraai het kan jy die uile en nagapies hoor roep. Hier hoor jy letterlik as die blare val, so stil is dit. Waterbessiebos Cottage is kos vir die siel. Ek gaan beslis weer kom.

Corne D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Rustigheid.

Ons het dit vreeslik geniet. Baie rustig, weg van die stad se geraas. Sal enige tyd weer gaan.

Christine F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Fantasties! Jy bly in die bome!

Dit was baie lekker. Die ligging van die huisie is fantasties en romanties in die bome met net julle en die natuur.

Jennie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie S

Baie lekker.

Lekker om so tussen die bosse en bome wakker te word. Die absolute stilte was amper eers vreemd. As jy die geluid van 'n blaar hoor val, dan weet jy ons stedelinge hoor ander geluide en dit is nie die geluide van die natuur nie. So vir my was dit 'n lekker ervaring. Die venue se ligging is ideaal, want jy is baie naby aan die dorp, Tzaneen, en jy kan uitry vir die dag om bv. Duiwelskloof te gaan sien. Op pad soontoe kan jy die grootste kremetartboom gaan besigtig. En dan weer terug na Magoebaskloof se kant na die Waterval. Sal die plekkie aanbeveel as jy die rustigheid van die natuur wil ervaar. Die eienaars van die "Cottage" is ook baie vriendelik, behulpsaam en laat jou toe om in hulle pragtige tuin rond te stap.

Yolandi V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V

Rus vir jou siel!

Sien sterre.

Tertia V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

'n Baie gesellige plekkie in 'n pragtige omgewing!

Ons het baie lekker gekuier by Waterbessiebos Lodge. Die tuine is pragtig, die huisie smaakvol en netjies, en heerlik privaat! Al aanbeveling wat ons kan maak, is 'n groter asblik in die huis en tweepuntproppe vir selfoonlaaiers ens.

Annatjie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Dit was baie rustig en 'n wonderlike privaat plekkie om weer jouself te vind. Sal dit definitief aanbeveel.

Dit was 'n besonderse plekkie en verrassend mooi ingerig. As mens bietjie alleen en privaat wil wees is dit die ideale plekkie. Ek sal verseker weer wil gaan.

Pieter S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Besonderse blyplek!

Wat 'n lekker plek, in die mooiste, rustigste omgewing! Die kothuis is baie netjies en goed ingerig met al die selfsorg-benodigdhede waaraan jy kan dink. Ontvangs deur die Vissers was baie hartlik en ons het lekker saam met hulle gekuier, die trou-"venue" verken en selfs die koue swembad (in Augustus!) aangedurf.

Suzette O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Fantasties!

Die verblyf en omgewing is pragtig. Myra is dierbaar en hulpvaardig. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief vriende en familie aanbeveel ─ sal self weer gaan kuier. Dit was asemrowend lekker en pragtig. Baie dankie vir alles!

Stephan B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Inderdaad 'n plekkie vir 'n paartjie!

Baie goed indien jy as paartjie wil wegbreek, jouself vind en gehalte tyd saam deur te bring. Vir 'n romantiese wegbreek en om tyd saam met jou geliefde te spandeer is Waterbessiebos definitief die plek om te kies. Alhoewel Waterbessiebos geheel en al privaat en afgeleë en basies is, is dit tog naby genoeg aan die dorp en ander vermaaklikheid sonder dat dit 'n beslommernis is. Ons sal Waterbessiebos weer besoek en beveel dit hoogs aan.

Martin S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Dis 'n lieflike kothuis en ons het baie lekker gebly - ons sal beslis weer kom!

Ons het 'n paar voorstelle wat die verblyf nog beter sal maak, en dit is so deurgegee aan die instansie. Baie dankie!

Elma M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M

Asemrowend mooi, rustig en romanties!

Ons gaan definitief weer Waterbessiebos Kothuis besoek. Dis so sprokiesmooi. Alles binne en buite is kwaliteit, maar daar is niks afgeskeep of enige tekortkominge binne nie. 'n Mens vergeet van tyd en realiteit as jy daar is.

Marie H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie H

Baie gasvry!

Ideaal vir oornag- of naweek-verblyf.

Willie S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

'n Rustige wegbreek!

'n Pragtige plek met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou ... beslis aan te beveel!

Gerhard M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Heerlik en rustig in 'n pragtige omgewing!

Unieke verblyf in 'n ongelooflike mooi omgewing. Aanwysings is bietjie verwarrend aangesien inligtingborde baie klein is. Vir gemak en 'n unieke verblyfervaring is dit hoogs aanbevole.

Andrea S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Was a blessing to stay here.

Thank you Myra Visser for your hospitality and looking after our employees.

Richard W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard W

'n Baie vriendelike en gasvrye gasheer!

'n Baie stil area met 'n baie, baie mooi woud waarin jy bly. Privaat en gerieflik!

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela 165-plaas, GV65-5, GV 65, R528, Georges-vallei, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86526883982f4d92dfccd9294f701ab89052287de78bd84a0408c4bf526d9bf52d3ee3c1896e61d89cb3db483e5ec66c2e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 84 5 1 5 Farm Pusela 165 GV65-5 On GV 65 on R528, 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.849953797821 30.130540788141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang