Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watercrest Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grahamweg, Perseel 396 Klipkop, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Watercrest Venue is 'n pragtige gastehuis in skilderagtige tuine en is in die Bronbergvallei van Pretoria geleë. Dit is ideaal geleë binne maklike bereik van Pretoria-Oos en bied gaste 'n rustige toevlugsoord vir gesinne of paartjies.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 smaakvol gemeubileerde kothuise wat elkeen met individuele dekor en hedendaagse sjarme spog. Die kothuise het verskillende kapasiteit wat wissel van 2 tot 8 gaste. Al die kothuise het 'n privaat badkamer met bad- en stortgeriewe. Sommige van die eenhede bied 'n privaat kombuis wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe.

Die gastehuis beskik oor 'n kroeg op die perseel, gastesitkamer en konferensiegeriewe. Gaste kan op 'n warm somersdag in die swembad afkoel.

Watercrest Venue spog ook met 'n pragtige funksielokaal en betowerende tuine wat die ideale omgewing vir 'n troue skep.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Grahamweg, Perseel 396 Klipkop, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Watercrest Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grahamweg, Perseel 396 Klipkop, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6594b797e24a1aa0a7ee54fc681349fdd7c8e7116b80218553cb7906242539b55e384e8bed267b8794cdef98a6071b75c8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Graham Road Plot 396 Klipkop 0081 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -25.899630528288 28.448772081097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang