Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfall Guesthouse

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tortelduiflaan 10, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterfall Guesthouse bied B&B en is in die dorpie Rustenburg geleë. Die luukse gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die verskeie geriewe en besienswaardighede in en om die dorp kan besoek.

Verblyf by Waterfall Guesthouse bestaan uit 12 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en bevat geriewe soos gratis WiFi-internettoegang, 'n yskassie wat volledig toegerus is, 'n TV vir mediavermaak en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien.

Die gastehuis bied ook 'n buiteswembad en braaigeriewe. Klein tot medium grootte geleenthede soos troues, spangeboue of konferensies kan vir gaste gereël word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die gastehuis is binne 6,5 km vanaf die sentrale Rustenburg geleë, wat restaurante, winkels en ander geriewe het om te besoek. Waterfall Guesthouse is ook sowat 55,5 km vanaf Sun City geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jaco N
5.0
Goeie diens en lekker geslaap! Plek was baie mooi en skoon, baie lekker groot ontbyt, sal weer besoek!
Jun 2024
Carlien C
5.0
Absolutely lovely and luxurious. Lovely accommodation that has the look and feel of a luxury getaway. Will honestly book there again wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Katrin O
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Pretty nice place to be. We could check in earlier than expected which was perfect for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Marisca F
5.0
Goeie waarde vir geld. Uitstekende diens, lekker vir oornag besoeke.
Feb 2024
Rf Monitoring Systems Z
Besigheidsreis
5.0
Great place, staff super efficient. Will definitely be back. The place is clean and well situated. They make you feel so welcome. Their...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tortelduiflaan 10, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Waterfall Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tortelduiflaan 10, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0646df459487e8c256bcd377366ee1ada0cb7cb288a307804e502b3e99258291194e66970b46c972cf3ca25b8426831e9f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 10 Tortelduif Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.692516031838 27.235421586523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang