Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfalls Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-woonbuurt geleë in die hartjie van die nuwe Pretoria-Oos, Menlyn-area, tussen 'n aantal ambassade-koshuise. Die hotel is maklik bereikbaar vanaf die nuwe Garsfontein-afrit met direkte toegang tot die hoofweë N1 en N4, 'n groot verskeidenheid restaurante, winkels, ontspanningsgeriewe, sportgeriewe, privaat mediese geriewe, besienswaardighede en vermaaklikheidsplekke.

Verblyf bestaan uit 2 standaardsuites, 2 luukse suites, 2 superieure koningsuites en 2 wittebrood- en uitvoerende suites wat geskik is om altesaam tot 24 gaste te akkommodeer. Alle kamers is smaakvol versier en gemeubileer met sy eie persoonlike atmosfeer. Elke kamer is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en 'n TV met DStv.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n Jacuzzi, 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om geriewe op die perseel te geniet wat voëlkyk en swem insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Waterfalls Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU1ovzj6T09eyHSFk7zbGr3OhJ0zMwgxNGRRctRLqe2ebR7UeLL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 200 Outeniqua Avenue Waterkloof Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.792284175177 28.2642146945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang