Waterfalls Boutique Hotel
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vanaf die nuwe Garsfontein-afrit met direkte toegang tot die N1 en N4. Daar is ook verskeie restaurante, winkels, sportgeriewe, privaat hospitale, besienswaardighede en vermaak in die omgewing.
Verblyf word gebied in 2 standaard suites, 2 luukse suites, 2 Superior koninggrootte-suites en 2 wittebrood en Execute suites. Daar is slaapplek vir 24 gaste. Elke kamer is smaakvol versier en beskik oor 'n persoonlike element. Elke kamer het ook 'n gemaklike bed, badkamer en TV met DStv.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Doendinge op die perseel sluit voëlkyk en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Waterfalls Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering: