Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 South Quay Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan, South Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1 South Quay Apartment is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die strandmeer in Knysna en is ideaal vir vriende en familie wat sentrale verblyf soek vanwaar hulle die geriewe en aktiwiteite in die kusdorp kan verken.

Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en daar is 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n omsetter vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby Knysna Waterfront waar gaste verskeie geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Spinnaker-rylaan, South Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan, South Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1bfa51e1c0b2dbe0cf108e9ee8fb04830bfae8cc90ff636a28a98ad0f6ea4b8dca69f3a243f734b3e9599b9bff3d25b0a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) Spinnaker Drive South Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041512618335 23.045689654712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang