Waterford Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balsillie-weg 10, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Waterford Guesthouse is in Constantia, 'n wynproduserende voorstad van Kaapstad, geleë en is ideaal vir paartjies, sakere- en enkelreisigers.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 baba. Dit het 'n dubbelbed en 'n bababed is ook beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefareahet 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Gaste kan op die onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad en tuin eet. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die area is gewild vir fietsry en voetslaan. Motorhuur is beskikbaar. Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin is 10 km vanaf die gastehuis en die World of Birds is 11 km ver. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat 23 km vanaf Waterford Guesthouse is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Balsillie-weg 10, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balsillie-weg 10, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang