Waterfront 22
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Umdlotistrand, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Waterfront 22 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Waterfront-kompleks aan die suidelike kant van Umdloti. Die kompleks het 'n swembad met braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Dit is 'n wonderlike eenslaapkamerwoonstel wat geskik is vir 2 volwassenes en kyk na die see se kant toe.
Die woonstel het 1 dubbelbed en daar is 'n tweede bed en TV in die sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Toebehore in die kombuis sluit 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en ketel in. Die woonstel het lugversorging en daar is ook 'n stoeparea.
Umdloti het 'n lang strand wat ideaal is vir swem en in die son lê. Daar is rotspoele al langs die kus af en die see bied verskeie geleenthede vir watersport. Dit sluit branderplankry, seilplankry en waterponieritte in. Durban is net 'n kort entjie se ry van ons af en gaste het maklike toegang tot Sea World, die Umgeni River Voëlpark, Krokodilpark en die Slangpark.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 76
Resensies 230
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg, Umdlotistrand, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waterfront 22 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Selection Beach KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Umdlotistrand, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang