Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Waterfront Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Raynardt R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raynardt R

Baie lekker met 'n paar hiccups.

Die plek is baie mooi ingerig en skoon, maar daar was 'n paar goed nie reg nie. 1. Die toilet, in die badkamer met die stort, het gelek. Ons kon dit nie gebruik nie. 2. Die wifi het nie gewerk nie. 3. Die DSTV was nie betaal nie en ons kon dit nie gebruik toe ons dit eintlik nodig gehad het nie.

Rian B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Dit was heerlik om wakker te word en oor die water te lê en kyk. Baie rustig.

Rustig, kalm en voldoende.

Veronica M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Perfekte plek en baie mooi.

Ons het ons baie geniet veral die kinders.

Devin P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devin P

Relaxing.

Enjoyed the stay. Agent was very friendly and helpful.

Colette V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Pragtige en rustige atmosfeer.

Die eenheid was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was ook maklik om die sleutel te bekom en die eienaar was baie hulpvaardig. Ons sal definitief dit weer besoek.

Sonja G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Die wegbreek was net fantasties gewees.

Ek gaan baie weg met vakansies, maar wou vir 'n paar dae nie te ver reis nie en hierdie eenheid was tops. Dit is 'n baie netjies plekkie en baie skoon. Alles wat jy benodig is daar en nog meer. Ons het dit vreeslik geniet en kan hierdie eenheid hoogs aanbeveel. Die sekuriteit is goed en mens was baie op jou gemak gewees. Daar is eerlikwaar niks wat ek kon fout vind nie. Die water is reg voor jou en die braai kan gebruik word vir binnehuis as die wind sleg is en op 'n lekker dag kan jy net die skuifdeure oopmaak vir buite braai. Ek kom defnitief terug.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Au Prince-boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cdc17d5a6ee9562e9357562cd3a2c69cea5c1a98b0d8730126e01bbeecb8f94ce3c52ec340becca315b149ecb839bef02b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Port Au Prince Boulevard Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076072 24.91609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang