Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Waterfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront-weg, Cascades 1, Tyger Waterfront, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterfront Apartment is 'n lieflike woonstel wat noord front in die Tyger Waterfront Apartments-kompleks op die vierde verdieping. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf, en word omring deur restaurante en koffiewinkels. Dit is ook stapafstand van winkelsentrums en 'n gimnasium af.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • Waterfront-weg, Cascades 1, Tyger Waterfront, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront-weg, Cascades 1, Tyger Waterfront, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9815b1348e66df0282e64718772c41dd0305f56ba84f234702b2f2a58819aa6ce68f06ce2150eef0f5d77c3c248ab7ba6bf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Waterfront Road Cascades 1 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.875449521289 18.628035174111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345