Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront at The Marina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Waterfront at The Marina
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gloria M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M

Fantastiese plek en goeie diens.

Waterfront at The Marina bied waarde vir geld. Fantastiese uitsig. Die plek is netjies en diens baie goed.

Rosanne V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosanne V

Stunning!

The apartment is very spacious and beautifully decorated and has everything you need for an awesome break. Views are just stunning!

Johann V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Beslis die moeite werd.

Sien sterre.

Khadija B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khadija B

Home away from home.

Owner was very helpful. Excellent position.

Annelese C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelese C

Ons het elke oomblik terdeë geniet en wens ons kon langer daar spandeer. Sal definitief terugkeer op ons volgende kuier in SA.

Kan meer informasie verskaf aan buitelanders wat nie bekend is met "loadshedding" etc. Groter badhanddoeke vir grootmense sal 'n groot verskil maak. André wat na die eenhede omsien was so hulpvaardig en aangenaam om mee te werk. Hy verdien 'n spesiale woord van dankie vir alles!

Andre N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N

Fantastiese plek!

Alles was great! Netjiese luukse verblyf. Asemrowende natuurtonele op jou drumpel. Ons was net onkant gevang oor 1) Die skoonmaakfooi, maar daar was nooit kom skoonmaak nie, is seker maar vir na die tyd as ons weg is. 2) Moenie op die webtuiste kyk watter geriewe op die oord is nie, jy mag dit nie gebruik nie, sekere geriewe (die spa, swembad, ens.) mag nie deur vakansiegangers soos ons gebruik word nie!

Zhane S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhane S

Amazing stay!

We had an amazing stay. The house and the view was perfect! Would definitely recommend and visit again.

Elouise M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise M

Breathtaking, tranquil and spotless with the most amazing view ever!

I must say it was by far the best self catering accommodation I've been to. The place had a nice homely feeling to it so it was really your home away from home. The surroundings was so peaceful and tranquil a perfect getaway from the city. The unit was clean and equipped with everything we needed. The view was absolutely amazing day or night. Thank you for an amazing experiencing Waterfront at the Marina.

Christopher S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher S

Baie rustig en verkwikkend.

Reis nie veeleisend as jy in Kaapstad is nie. Kan miskien kyk na swemgeriewe.

Nadine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Relaxation at its finest!

The place exceeded our expectation! It was clean and cosy. Everything was effortless, on arrival we received the keys and made our way to the apartment. While braaing, we overlooked the lake while watching the sunset. The view is breathtaking. We will definitely be back soon.

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan Eenheid 8, Marina Point, Port Owen, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyNoVKMADMVdPAgcN1448zM2IzK7QyXh6MaDtNE9b9lKtZMnydH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Port Owen Drive, Unit 8 Marina Point, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.786158345455 18.148740828037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang