Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront at The Marina

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gloria M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantastiese plek en goeie diens. Waterfront at The Marina bied waarde vir geld. Fantastiese uitsig. Die plek is netjies en diens baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Stunning! The apartment is very spacious and beautifully decorated and has everything you need for an awesome break. Views are just stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Beslis die moeite werd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khadija B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Home away from home. Owner was very helpful. Excellent position.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelese C
Lang verblyf
4.8
Mrt 2020

Ons het elke oomblik terdeë geniet en wens ons kon langer daar spandeer. Sal definitief terugkeer op ons volgende kuier in SA. Kan meer informasie verskaf aan buitelanders wat nie bekend is met "loadshedding" etc. Groter badhanddoeke vir grootmense sal 'n groot verskil maak. André wat na die eenhede omsien was so hulpvaardig en aangenaam om mee te werk. Hy verdien 'n spesiale woord van dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Fantastiese plek! Alles was great! Netjiese luukse verblyf. Asemrowende natuurtonele op jou drumpel. Ons was net onkant gevang oor 1) Die skoonmaakfooi, maar daar was nooit kom skoonmaak nie, is seker maar vir na die tyd as ons weg is. 2) Moenie op die webtuiste kyk watter geriewe op die oord is nie, jy mag dit nie gebruik nie, sekere geriewe (die spa, swembad, ens.) mag nie deur vakansiegangers soos ons gebruik word nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zhane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Amazing stay! We had an amazing stay. The house and the view was perfect! Would definitely recommend and visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Breathtaking, tranquil and spotless with the most amazing view ever! I must say it was by far the best self catering accommodation I've been to. The place had a nice homely feeling to it so it was really your home away from home. The surroundings was so peaceful and tranquil a perfect getaway from the city. The unit was clean and equipped with everything we needed. The view was absolutely amazing day or night. Thank you for an amazing experiencing Waterfront at the Marina.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2018

Baie rustig en verkwikkend. Reis nie veeleisend as jy in Kaapstad is nie. Kan miskien kyk na swemgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf
4.6
Aug 2018

Relaxation at its finest! The place exceeded our expectation! It was clean and cosy. Everything was effortless, on arrival we received the keys and made our way to the apartment. While braaing, we overlooked the lake while watching the sunset. The view is breathtaking. We will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan Eenheid 8, Marina Point, Port Owen, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyNoVKMADMVdPAgcN1448zM2IzK7QyXh6MaDtNE9b9lKtZMnydH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Port Owen Drive, Unit 8 Marina Point, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.786158345455 18.148740828037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang