Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Rudy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Great location, very private and comfortable. We had a great stay at the Waterfront Cottage. Very private location with easy access to the lagoon for swimming. The loadshedding meant that we had to plan certain activities (no electricity meant no water) but that was not cottage related and with the help from Alison who introduced us to the ESP app it could be easily managed. When we had certain questions, Alison was very quick in responding. In the end we stayed 3 extra days and we have added the cottage on our list of locations to include in next year itinerary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

A very happy time. We would love to go back one day. Thank you, we shared a very special birthday celebration there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

It was a wonderfully relaxing time in the most exquisite spot! The host was incredibly accommodating of us and our needs. The house is clean, well-equipped and in the perfect location. Would highly recommend! The house was the perfect spot for a relaxing getaway - equipped with everything you need. It is right on the lake which we made use of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly-jade S
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Fantasties. Absoluut fantasties. Was net bietjie moeilik om die plek te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf
4.4
Jun 2022

Wonderlike ligging en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly by Waterfront Cottage. Die ligging is fantasties en ons het dit baie geniet. Daar is net 'n paar dinge wat mense moet besef: 1. Die pad is nogal steil en dit is bietjie moeilik om daar te kom met 'n gewone kar. Bakkies of 4x4's is fine. 2. Elke 2 slaapkamers deel 'n en-suite badkamer (d. w. s. die kamers het albei deure wat na die gedeelde badkamer lei). Dit is 'n bietjie ongemaklik om die badkamer so te deel tussen verskillende paartjies, maar ouers met kinders sal nie 'n probleem hê nie. 3. Daar is geen bad nie, so ouers met klein kindertjies sal dalk sukkel. 4. As daar loadshedding is, is daar geen water nie, so mens moet jou stort mooi beplan en sorg dat jy genoeg drinkwater saamvat. 5. Daar is geen koskas nie so die kombuis is effe moeilik om netjies te hou. Daar is wel 2 yskaste, so mens gebruik dit maar vir 'n koskas. 6. Die sitkamer is nogal knap vir 8 mense, maar daar is 'n heerlike groot stoep wat opmaak daarvoor. 7. Daar is WiFi, maar nie 'n Smart TV nie, so vat maar 'n tablet of laptop as jy Netflix wil kyk. Daar is wel baie bordspeletjies, so TV-kyk is nie eintlik nodig nie. Verder is die ligging absoluut fantasties. Jy kan nie beter nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Waterfront Cottage
Thanks Susan for the feedback. We will look at improving as per your suggestions. We are looking to add an inverter. Please advise re the cleanliness as you have rated us a 3 and we do have a cleaning service so would like to take it up with them.

Brenda S
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Absolute tranquillity. House has everything you need. Had a very comfortable stay. The road is not suitable for a low vehicle. Also some extra blankets would be welcome as the rooms do get quite cold at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alison
Waterfront Cottage
Thank you for the feedback, will definitely add some blankets.

Floreen H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Dit is 'n pragtige plekkie. Jy kan op die stoep sit en die rustigheid van die natuur geniet of in die water baljaar wat net 'n paar treë van die huisie af is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swart-weg, Westerse Knysnakop, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ae9e4dc2bb88cc60f8d514f21574eca97a3adaf7347a8c4e3df4bf486810d81f946696c38acba9590101f937d3d0aca176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 State President C R Swart Road Western Head 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064561516279 23.04186772036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang