Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Waterfront Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterfront Cottage, geleë in die Metsimaholo Munisipaliteit van die Vrystaat, bied 'n veilige en afgesonderde ontsnapping van die gejaag van 'n besige leefstyl. Dit word omring deur die pragtige waters van die Vaal binne die Skierlandgoed-skiereiland.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel en 'n broodrooster. Boonop is daar 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.

Besoekers aan Waterfront Cottage hoef nie hul beurtkragskedule na te gaan wanneer hulle bly nie, aangesien die eiendom van die rooster af is en ontwerp is om gaste rustig en gemaklik te hou. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en parkeerplek vir hul gerief.

Met oorgenoeg spasie rondom die kothuis en 'n privaat waterfront, kan gaste fietsry in die area geniet, rustig stap om die natuurskoon te geniet, of van een van die kajakke gebruik maak om op die water te roei.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ab H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful location, all you could wish for. Waterfront Cottage exceeded our expectations. The setting, the amenities, the friendly host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nicoline V
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful place next to the Vaaldam for a couple. Waterfront cottage was modern, clean and safe, but it was all the extras that made ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Leandri R
Gesin met klein kinders
5.0
Very comfortable and relaxing. We enjoyed our stay. Troya was very friendly, the place was neat and had a beautiful view. My child had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Monica H
Saam met lewensmaat
5.0
Always a pleasure. Always a pleasure staying by Craig & Troya. Love it there .
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Moriah David C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. The place is well kept and the safest place to stay on the Vaal, and the fishing is great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Troya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Waterfront Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85856b903c556caae9c07fc70212aa7ef0689c296aa3a41d6640903d274540503eba048f1057e4b144edf301d2d54a0fff88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Metsimaholo Local Municipality Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.922308856235 28.154440582513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456