Waterfront Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterfront Cottage is in die Metsimaholo Munisipaliteit van die Vrystaat geleë en bied 'n veilige en privaat wegbreek buite die stadsgedruis. Dit word deur die pragtige waters van die Vaalrivier op 'n skiereiland omring.
Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n TV en WiFi.
Die kothuis is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en gaste hoef dus nie oor die beurtkragskedule te bekommer nie. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en parkeerplek.
Met oorgenoeg spasie rondom die kothuis en 'n privaat waterfront, kan gaste lekker gaan fietsry, stap om die natuurskoon te bewonder, of van een van die kajakke gebruik en op die water roei.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Troya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Waterfront Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang